Hi manne ek is opsoek na 60 gr vmax punte redelik dringend in Bethlehem of Reitz, voor die naweek as hier iemand op die groep is wat dalk n pakkie het wat hulle mee sal afskeid neem.
Groete
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Opsoek na 60 gr Vmax in Bethlehem of Reitz
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am