ATHLON Midas-tac 5-25x56
-
PetrusB
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
ATHLON Midas-tac 5-25x56
My storie loop so, n vriend werk laasjaar in VSA. Ek is besig om n geweer aan mekaar te slaan vir lang afstand sport skiet. natuurlik het n ou n budget en myne is nie baie groot vir die oefening nie, maar nie te min, die 24duim howa land toe in my kluis met n geskente hogue kolf (die leikke swart een). eerste skoot deur die 6.5cm sien ek die loop raak, ek sien dit want ek het hom met n dun olie gesmeer sodat dit sal wys as hy geraak het. ek gryp n mat mes en sny daai kolf laat hy lys soos n chassis, sonder issues group die gweer sommer gougou 0.3 moa op 100m. op die stadium leen ek die pel in VSA se NIKON monach3 5-20x44. die groepe lyk fantasties en eks baie positief oor die speeletjie maar nou kort ek ordentlikke glas van my eie. praat met n paar manne en kyk baie videos en besluit toe op n athlon bo die strike eagle. Rede was dat Athlon se agente hier gese het ek kan n scope vanaf VSA laat kom, hulle sal teen n koste help sou daar issues wees, vortex het gese "nee sorry", wat ek natuurlik verstaan, maar met n budget van 13k kon ek nou n smart scope kry vir min geld. Maak toe so en die Athlon kom saam my maat vanaf VSA en is op die geweer gesit met n spoed, ek kry nie dadelik die groepe wat die geweer kan skiet nie maar ek dink toe ek skiet maar net vandag, kompitiesies gaan skiet, en resultate is maar woer woer. besluit toe om op die baan te gaan kyk, geweer skiet 2 koels deur mekaar dan skuif dit met n duim of 2 op of af en group weer daar. Almal reken die swart kolf is die pyn, kry toe n GRS, resultaat is dieselle, leen toe n stel NF 34mm ringe om te kyk of my Warne QD ringe die probleem kind is, resultaat is dieselle. my kop is plat, kan dit die scope wees? sit my goedkoop nikko sterling op en daar skiet die geweer 0.2moa op 100m. Druk die Athlon terug op die geweer en nou sit my scope vir my half skeef, maar ek het net die QD los gemaak, scope was nooit uit na die NF ringe oefening weer uit die warne ringe wat ek hom weer reg opgesit het nie, torque hom en als is steeds reg. stamp geweer bietjie rond en daar lyk die scope nou nie meer skeef nie. Bel die gawe manne van Helber en hulle hou hulle woord en vat toe my scope om weg te stuur terug VSA toe, wag nog op terug voering. na die lang storie is my vraag nou net, het enige iemand al so iets oorgekom met n athlon? ek is mal oor die socpe maar dis soos n man se vrou, soms weet jy sys nie great nie maar jy like haar anyway. Baie dankie aan Helber wat steeds beried is om te help! Klink ook vir my of dit net my luck is wat heel af is, Helber se manne het nog nie pyne met n midas tac gehad nie.
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: ATHLON Midas-tac 5-25x56
Ek het sy kleiner, goedkoper boetie, die Talos op my jaggegeweer. Geen sulke probleme nie. Die ding hou zero oor tyd en skiet baie lekker. Sal wil hoor wat hulle sê. Myne is deur die vorige eienaar laat val, wat toe die turret gebuig het. Athlon in die VSA het hom reggemaak maar toe ek hom kry sien ek stof binne die buis. Ek het hulle laat weet en hulle het plaaslik myne vir 'n splinternuwe een omgeruil. Ek was minder as 'n week sonder die teleskoop, so hulle diens is ook goed.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: ATHLON Midas-tac 5-25x56
Ek skiet die selfde Midas TAC op n .270 sonder probleme, en het hom seker al 4 jaar of so.
Alle vervaardigers, van seker omtren alles wat jy aan kan dink, sal n % van gebreke ondervind.
Athlon se scopes is werklik mooi waarde vir geld, in my opinie, en is eintlik verbaas daar word so min oor hulle gepraat.
Die belangrikse gedeelte is dalk ne-verkoop diens en dat hulle agter hulle produk staan.....die is ook een van die redes dat ek hou van Lynx as n jag scope.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
PetrusB
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Re: ATHLON Midas-tac 5-25x56
Goed om te hoor nog manne is gelukkig met die Athlons, ek kon regtig nie baie negetiewe dinge sien oor hulle nie en ek is self ook verbaas so min ouens skiet hulle. Buiten vir my bietjie bad luck was dit vir my regtig n baie lekker scope, wag nog op antwoord oor die scope en sien regtig uit om hom terug te he. Ek glo nie ek sal hom ruil vir n PST gen2 eers nie, ek hou meer van Athlon se kruis ook.
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: ATHLON Midas-tac 5-25x56
Petrus, ringe kan soms 'n wringkrag op die teleskoop uitoefen wat brekasie kan veroorsaak. Kennis van my het dit met 3 Swarovski's op sy 375 ervaar voor hy die probleem opgespoor het. Kyk mooi hoe belyn die QD ringe en skakel dit uit indien dit moontlik die oorsaak kon gewees het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Benman9
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Tue Feb 05, 2013 6:52 am
Re: ATHLON Midas-tac 5-25x56
Middagsê
Ek skiet self die Midas Tac 5-25x56.
Eers op my veldskiet 6xc gesit, daarna nog een gekry vir my .22.
Ek het my Swarovski en Leupold scopes verkoop en ook een op my 300Win Mag gesit.
Ek kan Athlon met die grootste gemak aan beveel.
Groete Bennie
Sent from my iPhone using Tapatalk

- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: ATHLON Midas-tac 5-25x56
Bennie, jy is darem baie beskeie.
Ek sal namens jou noem dat julle meestal top 3 eindig in kompetisies met julle Athlon scopes en al.
Ek sal namens jou noem dat julle meestal top 3 eindig in kompetisies met julle Athlon scopes en al.
-
Benman9
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Tue Feb 05, 2013 6:52 am
Re: ATHLON Midas-tac 5-25x56
baie dankie dat jy dit noem. Ek moet sê, my veldskiet game het bitter baie verbeter nadat ek die APRL4 reticle se gebruik ten volle onder die knie gekry het!
‘N man moet maar beskeie bly in die game, anders gooi die perd jou iewers af

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
PetrusB
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Re: ATHLON Midas-tac 5-25x56
Julle meot my nie verkeurd verstaan nie, ek is BANNANAS mal oor die scope, hy check al die boksies, ek het nou maar net n oopsie gekry of gemaak ek weet nie.
Dankie oom driepoot, ek het NF ringe ook probeer en al die ringe was reg getorque met n fancy tooltjie, so dis moontlik, ek moet dalk weer die NF ringe my my skietmaat leen en eers met hulle probeer as scope terug is om seker te maak waar wat fout kan/kon wees.
My vriende met PSTgen 2s is baie impress gewees met die Athlon, veral die rectical.