Optimum vergroting - 'n praktiese siening
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Optimum vergroting - 'n praktiese siening
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Vaste vergrotings word beslis te min oorweeg in die jagkonteks en is baie teen die hoofstroom ‘influencer’ gedrewe bemarkingsmasjien. Om te kan ‘send it’ oor 1km na ‘n niksvermoedende springbok verg wel ‘n sekere vlak van toerusting en vernuf.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Daar is min dinge so dodelik soos n 8x56 S&B, Zeiss etc in die hande van n skud wat hom ken en weet hoe op hom op wild te gebruik
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Al wat ek kan se is AMEN.
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Ag ou joe. So almal, Element, Votex, Swarovski moet maar hulle deure toe maak? Almal moet nou n Tasco 3-9 gaan koop.
Haal af daai donerse oogklap, Johnny het reeds sy hofsaak gewen. Pirate.
Haal af daai donerse oogklap, Johnny het reeds sy hofsaak gewen. Pirate.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Almal van ons poog om net die beste te bekom om sodoende beter te kan doen. Dit is tog hoe die lewe werk, of hoe?
Die beste vir een is nie noodwendig die beste vir almal nie.
Met die ouderdom, begin ek al meer bewus raak van ny sig wat verswak. Ek kan nog 'n makou op 900 meter in die koring gewaar, maar sukkel om 'n hout-splint in my vinger raak te sien.
Met R10 000 op die tafel, sou ek 10 jaar terug die grootste vergroting teleskoop kies. Vandag vat ek die een met die beste glas vir my oë.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
....jammer vir die hijackGawie(13mm) wrote:Almal van ons poog om net die beste te bekom om sodoende beter te kan doen. Dit is tog hoe die lewe werk, of hoe?
Die beste vir een is nie noodwendig die beste vir almal nie.
Met die ouderdom, begin ek al meer bewus raak van ny sig wat verswak. Ek kan nog 'n makou op 900 meter in die koring gewaar, maar sukkel om 'n hout-splint in my vinger raak te sien.
Met R10 000 op die tafel, sou ek 10 jaar terug die grootste vergroting teleskoop kies. Vandag vat ek die een met die beste glas vir my oë.
Gawie & ander sal julle dalk julle opinie deel oor watter scope onder 10k die koop werd is.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Hang seker af wat jy met die scope wil doen maar ek dink die Element Helix is baie goeie waarde vir geld.jdpretorius wrote: Mon Jun 27, 2022 10:02 am Gawie & ander sal julle dalk julle opinie deel oor watter scope onder 10k die koop werd is.
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Stem saam Arnold.Arnold wrote: Mon Jun 27, 2022 10:22 amHang seker af wat jy met die scope wil doen maar ek dink die Element Helix is baie goeie waarde vir geld.jdpretorius wrote: Mon Jun 27, 2022 10:02 am Gawie & ander sal julle dalk julle opinie deel oor watter scope onder 10k die koop werd is.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Ja, ek't die vraag half aspris so bietjie wyd gelosArnold wrote:Hang seker af wat jy met die scope wil doen maar ek dink die Element Helix is baie goeie waarde vir geld.jdpretorius wrote: Mon Jun 27, 2022 10:02 am Gawie & ander sal julle dalk julle opinie deel oor watter scope onder 10k die koop werd is.

Die wat ek na kyk is vir bosveld jag met n tot 14 of 15 vergroting...so op my navors lysie is
Elenent Helix 4-16×44 (nr.3 op my lys)
Lynx 2.5-15×50 SAH (nr.2 op my lys)
Leopold VX-3i 4.5-14x40 (dink die is nr1 op my lys)
Leopold VX Feedom 4-12×40 (sou eerder die 4.5-14 neem)
Vector Taurus 3-18×50 of 4-16×44
Vector Continental 3-18×50
Vortex Diamondback 4-16×44
Bushnell Engage 4-16×44 (weet nie of hy al in SA is nie)
Rudolph V1 2.5-15×50 T3 IR
....ek is erg uit voeling met scopes en het geen idee van watter die "los eerder" is nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Joe13 wrote: Sun Jun 26, 2022 7:03 pm Ag ou joe. So almal, Element, Votex, Swarovski moet maar hulle deure toe maak? Almal moet nou n Tasco 3-9 gaan koop.
Haal af daai donerse oogklap, Johnny het reeds sy hofsaak gewen. Pirate.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.