Ludwig
jy weet van die goed sekerlik meer as ek. Wat ek wel al geleer het is dat jy minimum 2/3'des van die koeel se deursnee in die nek moet ingaan. 6mm is dan 4mm minimum, maar wanneer jy begin enkelskoot skiet en die gelaaide patrone in 'n tray staan gaan dit sekerlik nie meer absoluut wees nie..
Ideal Seating Depth?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Ideal Seating Depth?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ideal Seating Depth?
Ludwig, maak bietjie kontak met die f-ope skuts wat die kaliber gebruik en vra bietjie wat hulle laai en watse reamer ontwerpe hulle gebruik.
Ek sou om te begin dat die hele dop nek in kontak is met die koeel se skag of dat hy dalk effens dieper geseat is. Daai lande gaan mos wegbrand en dan kan jy tenminste nog bie langer seat.

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Ideal Seating Depth?
When the term "Ideal OAL" is used, it means the junction of the boat tail and bearing surface of the bullet is forward of the junction of the neck and shoulder of the case by about .025" or so. When the term "Forward in neck but good OAL" is used it means the junction of the boat tail and bearing surface of the bullet is forward of the junction of the neck and shoulder of the case by about .040" - .070"
ek het nou hierdie gekry, maar ek weet nie of dit op alle kalibers dieselfde is nie, ek soek nog na die antwoord

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Ideal Seating Depth?
Hier is nog iets wat ek raak gelees het
If you haven't yet settled on an ideal load, we can make your tool with no throat and provide a separate throating reamer with which the throat can be cut a little at a time. Some shooters will start with their bullets seated deeply in the case and throat their guns to suit. As the throat erodes and accuracy begins to drop off, they will recut the throat, seat their bullets out a little further, and have a "like new" throat.
If you haven't yet settled on an ideal load, we can make your tool with no throat and provide a separate throating reamer with which the throat can be cut a little at a time. Some shooters will start with their bullets seated deeply in the case and throat their guns to suit. As the throat erodes and accuracy begins to drop off, they will recut the throat, seat their bullets out a little further, and have a "like new" throat.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ideal Seating Depth?
Onthou SAAMI spec is daar sodat die rondte in 'n 308 size magesyn/aksie sal pas. Omdat jy enkel rondtes gaan laai hoef jy nie daarby te hou nie.
Dit is ook die rede hoekom ouens die roere op 30-06 lengte aksies bou, sodat hulle daai lang koeels verder uit kan seat. Selfde storie met die 6.5-284

-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Ideal Seating Depth?
Ludwig,
maak ook seker dat jy 'n lang genoeg "knox form" het sodat jy genoeg vleis in die kamer area het as jy die dag die kamer oorsny. wanneer die keel uitgebrand is.
Ian Potgieter skiet ook met 'n .284 en gebruik 'n baie swaar koe?l (180gr??) met 'n laaang loop wat blykbaar mooi loop.

DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Ideal Seating Depth?
Ludwig
Ek het my eie "reamer" , sal die tekening vir jou e-mail. Kortliks die volgende: .120" Lead, 3 degree lead in, .315 nek, wat beteken jy maak net die nekke skoon, sny nie noemenswaardig dunner nie.
Ladings:
S 365: 52.5gr, 168gr Berger, 2950, 30" Krieger
S385: 56.5gr, 168gr Berger, 2930
Ek het slegs en of twee keer die 180's probeer, kan nie eers die lading onthou nie, sal gaan opsoek en jou laat weet. Met die 120" lead kom jy redelik maklik teen die lands, maar dit is effens kort vir die 180's, jou punt gaan verby die "junction". Ek het egter nooit in gedagte gehad om die 180te skiet nie, 168gr gee niks weg nie omdat jy hom vinniger skiet.
Dawie