Scope cerakote
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Scope cerakote
Man ek wil by julle raad vra. Ek het n Athlon Midas tac 6-24 op my 243 ackley gesit en is regtig baie beindruk met die scope. Ek het die naweek gaan jag en die scope het teen n ander geweer ge skuur op die bakkie en het nou baie lelike krappe op n nuwe scope. Kan mens n scope cerakote of wat kan mens doen om die scope te “re finish”?
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Scope cerakote
Dagse
Dit kan wel gedoen word, volg egter ander proses as die normale bakoomd
Dit kan wel gedoen word, volg egter ander proses as die normale bakoomd
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Scope cerakote
Wat van "wrap" die scope net met cammo tape ?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Scope cerakote
Of tape die belangrike dele toe en rattlecan hom? Vandag se spray paints in blikkies is bitter oulik en goeie kwaliteit. Plastidip is ook 'n opsie, dan kan jy dit later weer aftrek as jy wil.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Scope cerakote
Trueworx kan hom vir jou ceracoat of noem dit eder coat, ek glo nie dit volg heeltemal die selfde proses as ceracoat nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Scope cerakote
Jy kry ceracoat wat jy nie hoef te bak nie. Ander opsie is hydro dipping dis te se as jy lus het om die scope te wil laat swem...
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Scope cerakote
Ek dink as jy nie die scope wil laat swem nie want jy's bekommerd oor lekkasies, dan het jy groter probleme as 'n paar eksterne krappies.joe rocket wrote: Tue Jun 14, 2022 9:53 am Jy kry ceracoat wat jy nie hoef te bak nie. Ander opsie is hydro dipping dis te se as jy lus het om die scope te wil laat swem...