Naand manne
Ek het die geelntheid om bosvarke te skiet wat op n man se lusern lande rondloop.
Het hulle nog net in die op die voet tussen die mielies in die maanlig geskiet.
Ek het n lig met n dimmer, moet net iewers n rooi filter kry of maak.
Ons gaan langs die veld in n ou murasie sit. Kan die manne wat weet my dalk n paar wenke gee oor hoe om daai ot te laat bakkie ry.
Dankie by voorbaat
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Bosvark op lusern
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Bosvark op lusern
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark op lusern
Stuur vir Dweetster 'n PM
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Bosvark op lusern
Varke kom dieselfde plek in die land as die wind rigting stabiel is. So gaan kyk eers waar kom hulle in voor jy besluit waar om te sit. Hoe groot is die land? Het hy n pad om die land ? Gaan jy ligte gebruik om te skiet?
Blink Stefaans wrote: Mon Jun 06, 2022 7:44 pm Naand manne
Ek het die geelntheid om bosvarke te skiet wat op n man se lusern lande rondloop.
Het hulle nog net in die op die voet tussen die mielies in die maanlig geskiet.
Ek het n lig met n dimmer, moet net iewers n rooi filter kry of maak.
Ons gaan langs die veld in n ou murasie sit. Kan die manne wat weet my dalk n paar wenke gee oor hoe om daai ot te laat bakkie ry.
Dankie by voorbaat
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Bosvark op lusern
Ek sal met die boer gesels as ek daar is om meer inligting te bekom
Ek het n lig met n dimmer. Is dit nodig om n gekleurde filter op te sit?
Boer sê verste skote gaan onder 100m wees
Eks nie seker of daar n pad om die land is nie, maar ek neem so aan
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Ek het n lig met n dimmer. Is dit nodig om n gekleurde filter op te sit?
Boer sê verste skote gaan onder 100m wees
Eks nie seker of daar n pad om die land is nie, maar ek neem so aan
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Bosvark op lusern
Dit hang af hoe slim die varke is. As hulle nog nooit geskiet is nie behoort jy reg te kom met gewone lig maar gewoontlik as jy die lig aansit is hulle in derde rat al. N rooilig gee jou bietjie meer tyd maar hulle sal nog steeds hardloop opdat dit oop om hulle is.
Blink Stefaans wrote: Tue Jun 07, 2022 10:08 am Ek sal met die boer gesels as ek daar is om meer inligting te bekom