Naand manne.
Ons skietklub wil Silhouette staal teikens by Spot on Targets koop.
Het enige van julle al by hulle gekoop.
Hulle adres wys nie rerig iets op google maps nie. Lyk meer soos n huis.
Groete
Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk
Spot on Targets
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Spot on Targets
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen