Wildland Magazine
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Wildland Magazine
Volg een van julle Wildland se facebook page? Ek hou nogals van die videos wat hulle plaas waarin hulle nuwe gewere & scopes toets.
Die groepe wat die ouens skiet met die gewere verstom my egter! Onthou dis met fabrieks ammo, sommer vanaf n sandsakkie af, en dikwels met intree-vlak scopes.
Wat die vraag by my laat ontstaan: of die videos is bietjie ge-edit (glo nie so nie), of daar is iets fout met my set-up of skietvermoe? Hoekom herlaai as jy n 0.25 MOA groepering met fabrieks ammo uit een van daardie (relatiewe) goedkoop set-ups kan skiet? Sien links hieronder:
https://www.facebook.com/wildlandmag/vi ... 4968640572
https://www.facebook.com/wildlandmag/vi ... 3042767731

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wildland Magazine
Hulle edit definitief die videos en die skiet op kamera kan definitief nie die groepe wees wat geskiet was op papier nie. Hierdie is duidelik uit die skiettegniek wat gebruik waar daar soms sommer 'n duim op die loop gehou word of die geweer op sy loop gerus word.
Uit hierdie, sou ek se dat dit nie onredelik is om die groepe wat aangedui word te bevraagteken nie. Dan is die vraag, wat het 'n tydskrif om te wen deur deur 'n produk in 'n goeie lig te adverteer ... en die antwoord daarop is seker ook eenvoudig?

Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wildland Magazine
Rowwe kombinasies
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wildland Magazine
Julle is net jaloers want julle kan nie skiet nie, daai tegniek van die sakke af is solid!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Wildland Magazine
Jip. Indien dit egter so is, doen hulle wat my betref hulle reputasie geen gunste nie. Ek verwag mos as leser om n objektiewe, gebalanseerde review van n produk te sien, anders kon ek maar op die geweer of scope se website self gaan loer het?Arnold wrote: Thu May 26, 2022 12:30 pm Uit hierdie, sou ek se dat dit nie onredelik is om die groepe wat aangedui word te bevraagteken nie. Dan is die vraag, wat het 'n tydskrif om te wen deur deur 'n produk in 'n goeie lig te adverteer ... en die antwoord daarop is seker ook eenvoudig?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wildland Magazine
Hierdie is baie waar! Ek wens ek kon dit doen wat hulle adverteer.Capt. Oblivious wrote: Thu May 26, 2022 1:07 pm Julle is net jaloers want julle kan nie skiet nie, daai tegniek van die sakke af is solid!
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Wildland Magazine
Indien 'n mens sinies wil wees, kan jy die volgende gevolgtekkings maak:
Stel die produk in 'n goeie lig en jy word weer uitgenooi na nog produkvrystellings(lekker jagnaweke, ens.) en nog produkte om te toets van die verskaffer. Jy gaan beter verkope kry op die produk in jou winkels. Die verkaffer sal selfs betaal vir advertensieruimte in jou tydskrif.
Stel daarenteen die produk in 'n slegte lig en vertel presies hoe swak dit is en jy draai daardie kraantjie dalk vir ewig toe.
Dit is waarom ek maar alle "toetsresultate" met 'n knippie sout neem, veral as die een wat die toets doen 'n belang daarby het om die produk te bevorder.
Stel die produk in 'n goeie lig en jy word weer uitgenooi na nog produkvrystellings(lekker jagnaweke, ens.) en nog produkte om te toets van die verskaffer. Jy gaan beter verkope kry op die produk in jou winkels. Die verkaffer sal selfs betaal vir advertensieruimte in jou tydskrif.
Stel daarenteen die produk in 'n slegte lig en vertel presies hoe swak dit is en jy draai daardie kraantjie dalk vir ewig toe.
Dit is waarom ek maar alle "toetsresultate" met 'n knippie sout neem, veral as die een wat die toets doen 'n belang daarby het om die produk te bevorder.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wildland Magazine
En enige scope wat in europa beplan is kyk na 17:00 beter as die res
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wildland Magazine
Hoekom glo julle nie die groepe nie?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Wildland Magazine
Na n post oor Musgrave by Nampo, soek n video oor nuwe model van hulle en kom af op Wildland video van 6 jaar gelede " Musgrave eg Suid Afrikaanse geweer" rondom 3:20 in video word n baie goeie groepering geskiet maar afstand word nie genoem. Op die video lyk dit na so 50m. Besluit maar self.
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Wildland Magazine
Ek se nie ek glo dit nie, maar ek gaan dit nie oorvertel nie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wildland Magazine
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br