Hallo almal
Afrikaans is my moeder taal maar ek skryf meer gemaklik in engels. New here and also a new gun owner. Bought an old Musgrave from my BIL which I'll be posting about soon. I love the veld and walking and hunting in it. Looking forward to engaging and learning with you all.
Cheers!
Nog n Nuwe Ou!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nog n Nuwe Ou!
Welkom. Ek sien op verskeie forums van die ou Musgraves wat hul opwagting maak. Het self 2 - een in 243 en die ander 'n 375.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
jrtaylor11235813
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu May 26, 2022 7:43 pm
Re: Nog n Nuwe Ou!
Nice, ek het die 7x64. Ek is klaar virlief. 
Sent from my SM-A325F using Tapatalk

Sent from my SM-A325F using Tapatalk
JR
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nog n Nuwe Ou!
Daardie is 'n wenner. Ek het 'n P14 wat omgebou is na 7x64. Gesels met my as jy ladings wil ontwikkel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Nog n Nuwe Ou!
Baie welkom hier. Wat is die doel van die lang nommer as deel van jou naam ?
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Nog n Nuwe Ou!
Baie welkom jrtaylor. 7x64 is n wenner, jag self al 22 jaar met n Tikka.
@willie - 11235813... is die Fibonacci reeks van getalle. Som van twee voorafgaande getalle gee die volgende een.
Sent from my iPhone using Tapatalk
@willie - 11235813... is die Fibonacci reeks van getalle. Som van twee voorafgaande getalle gee die volgende een.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
jrtaylor11235813
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu May 26, 2022 7:43 pm
Re: Nog n Nuwe Ou!
Dankie! En ja dit is die Fibonacci, goed opgetel .Jaco vdW wrote:Baie welkom jrtaylor. 7x64 is n wenner, jag self al 22 jaar met n Tikka.
@willie - 11235813... is die Fibonacci reeks van getalle. Som van twee voorafgaande getalle gee die volgende een.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my SM-A325F using Tapatalk
JR
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Nog n Nuwe Ou!
Ek is in IT en moes seker iewers dit in een van my aanlegtoetse as 'n vraag gehad het. Duidelik is ek nou al te oud om hierdie te onthou
Sou steeds wou weet hoekom jy dit gekies het as deel van jou "naam" ?
Sou steeds wou weet hoekom jy dit gekies het as deel van jou "naam" ?
-
jrtaylor11235813
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu May 26, 2022 7:43 pm
Re: Nog n Nuwe Ou!
Geen rede, it's actually part of my email address, I just didn't edit my name before registering and now it stuck like thatWillie wrote:Ek is in IT en moes seker iewers dit in een van my aanlegtoetse as 'n vraag gehad het. Duidelik is ek nou al te oud om hierdie te onthou![]()
Sou steeds wou weet hoekom jy dit gekies het as deel van jou "naam" ?

Sent from my SM-A325F using Tapatalk
JR