Springbok jag Mpumalanga waar?

Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Springbok jag Mpumalanga waar?

Post by vossie1 »

Middag Meneere

Waar sal ek n springbok of drie kan jag naby Nelspruit? ek soek net iets naby wat ek vinnig na werk op n vrydag kan ry en Sondag terugkom. Dit is ongelukkig seisoen tyd vir my in die winter so jag is baie skaars vir my. Ek het al een of twee plase gesien waar daar springbok op is in die Badplaas omgewing as ons gaan varke skiet maar sien niks geadverteer nie. Wil graag oorslaap, geriewe hoef nie fancy te wees nie net veilig.

Groete
Vossie
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Springbok jag Mpumalanga waar?

Post by DWB »

Vossie saam wie skiet jy varke?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Springbok jag Mpumalanga waar?

Post by vossie1 »

Ek skiet saam my neef en die Guthries met hulle honde
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Springbok jag Mpumalanga waar?

Post by DWB »

Ek jag al baie jare saam die Guthries, Saterdag weer saam hulle gejag :)
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Springbok jag Mpumalanga waar?

Post by vossie1 »

Waar was julle Saterdag Deon? Ons gaan gewoonlik badplaas se kant toe.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Springbok jag Mpumalanga waar?

Post by DWB »

Hierdie was Amsterdam gewees. Ek jag maar meer saam as hulle hierdie kant jag :)

Sal jou iewers daar sien!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Springbok jag Mpumalanga waar?

Post by vossie1 »

Ja sal lekker wees, ek het ook al so twee keer in Amsterdam saam gejag.

Groete
Post Reply