SPEELTYD

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

SPEELTYD

Post by BLOK »

SPEELTYD

Die seuntjie vra sy ma: "Mamma, kan ons bietjie speel?"

Sy ma vra wat wil hy graag speel en hy se: "Ag, kan ons asseblief speel ek is

pappa?" Sy vra hoekom, maar hy hou aan met soebat totdat sy instem.

Die seuntjie vat haar hand en loop gang af tot in die kamer. Hy beveel sy ma om haar

skoene uit te trek en op die bed te gaan le. Sy ma se senuwees wil ingee en sy besef
hier kom 'n ding.

Die seuntjie trek sy skoene ook uit en gaan le op sy pa se plek.

Sy ma vra senuweeagtig: "Nou wat nou?"

Hy antwoord: "Ag vrou, kan ons nie maar vir die kind 'n BMX-fiets koop nie?"
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: SPEELTYD

Post by Vosman »

Bwahahaha!!
Goeie een Blok!
Ek kry net my slippertjies dan kom ek saam!!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: SPEELTYD

Post by JACQUES BOTHA »

Manne
Dankie vir die grappies so nou en dan, Ek sit hier bemoerd en gestres  en ek kom sit en lees dioe forum weer.
So lekker gelag die opseer is skoon weg en die stres minder...gee daai gatiep wat die landros vetrel dis nie sy skulf hy kry nie bevordering of ander jobnie sommer n drie dubbele bells..
Groete
JB
Shoot straight and tell the truth!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: SPEELTYD

Post by Beretta »

Blok
Vashou pappa gaan jaag ;D ;D ;D
Beretta
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: SPEELTYD

Post by Beretta »

Blok
Hulle se van die ou ooms vat so n halwe viagra net om hulle skoene nie meer raak te piepie nie
Beretta
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: SPEELTYD

Post by PITSMIT »

skerp klein wetter haha ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply