Ek kry nou weer 'n aantal lede wat se eposse verander is of nie meer gebruik word nie wat terugkom as onafgelewer.
Indien die forum voortgaan om eposse na daardie adresse te stuur word dit "geflag" as spam en kan ons op 'n swartlys geplaas word.
Indien die eposse gereeld terugkom de-aktiveer ek jou rekening. Indien jy nie kan aanteken nie sal dit die rede wees.
Jy kan vir my 'n epos stuur na hein at jaracal dot com of 'n whatsapp na o824944o6o met jou nuwe epos adres en ek sal jou weer aktiveer.
Groete
Heinrich
epos veranderings
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
epos veranderings
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
