7mm WSM

Post Reply
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

7mm WSM

Post by Christo »

Ek het nou alles geleess oor die verskillende kalibers oppie forum.

Waar pas die 7mmWSM in. Ek het so tyd terug daai link van FM gelees en gedink dat hy mooi sal loop ? http://www.6mmbr.com/gunweek064.html

Lyk nie vir my ek gaan hom van die rak af kry nie.

Arnold, ek het op 'n ander forum gesien jy doen ook navraag.

Kommentaar.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: 7mm WSM

Post by baboonstalker »

Hy is ook redelik hoog op my wishlist.... saam met die 7mm -300WSM en die 7mm Tombi, maar ek het nog baie tyd om te tob hieroor...
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: 7mm WSM

Post by Gerrit Visser »

Piet jy beter daardie .308 loop gou afhaal anders gaan jou wishlist verdwyn.
Christo ek dink baie manne sien op teen die WSM's se vet doppie [ ongemaklik ] 7mm Tombi het hom al reeds bewys met minder moeite. Daar is ook 'n weeskind die 30 Tombi wat raak raak aan die 300WSM

G GERT
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: 7mm WSM

Post by Ponkie »

Christo

Hier is 'n Oom in die Kaap, daar uit na Plattekloof se kant toe. Hoop eks reg met sy naam "Ludy Stark". Hy is 'n gunsmith op die plaas en werk kwaai met die ysters. Die manne by SAJSV beskou hom as van die beste in die land. Ek was nou die dag by hom in sy kantoor en hy is nogals groot in die short magnums in. Hy het onder andere juis 'n 7mmWSM waarmee hy baie tevrede is.

Ek kan sy kontaknommer vir Oom kry as Oom ernstig belang stel?

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: 7mm WSM

Post by Christo »

Ponkie wrote: Christo

Hier is 'n Oom in die Kaap, daar uit na Plattekloof se kant toe. Hoop eks reg met sy naam "Ludy Stark". Hy is 'n gunsmith op die plaas en werk kwaai met die ysters. Die manne by SAJSV beskou hom as van die beste in die land. Ek was nou die dag by hom in sy kantoor en hy is nogals groot in die short magnums in. Hy het onder andere juis 'n 7mmWSM waarmee hy baie tevrede is.

Ek kan sy kontaknommer vir Oom kry as Oom ernstig belang stel?

Groetnis
Ponkie
Sal hom selfs wil gaan sien.

Ek lees nou weer daar op BR van die 7mmSAUM wat dalk selfs beter is? Ek is nou maar 'n 7mm man, laaik die kaliber.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: 7mm WSM

Post by Christo »

Ludwig, ai man, jy bevestig eintlik net dit wat ek nie wil hoor ( luister ) nie. Miskien is die Tombi maar die roete. Wat het jy toe gebou?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply