Kriek Monoliete prestasie
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Kriek Monoliete prestasie
Middag almal
Ek het goed gedink om bietjie te wys hoe goed Kriek se Monoliete presteer het, met my jag vanoggend. Oral waar ek lees praat almal maar van Barnes X se prestasies en nie veel van die Krieke nie, en daar is tog baie van ons wat daarmee ook jag. Ek het die volgende Gemsbok bul op sy blad geskiet met n' 155gr Kriek uit my 30-06 teen 2770fs op 133 meter om te kyk wat die vleis skade gaan wees en was verbaas met die min vleis skade. Die jong bulletjie wat 98kg uitgeslag het, het so 10 meter gehardloop na die skoot en toe gaan le en was mors dood toe ons by hom stop.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Kriek Monoliete prestasie
Die volgende was n' Gemsbok koei wat ek n' kopskoot gegee het met n' 75gr V-Max uit my 243 teen 3320fs op 197 meter, om ook te kyk hoe die V-Max presteer. Ek het maar onlangs begin herlaai en wou graag alby koeels toets.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Kriek Monoliete prestasie
Die Vrystaat se velde is maar baie nat en die Cruiser het ook n' slag vas geval en die trekker wat kom help het ook amper. Daar was baie jong Gemsbok kalfies en veral baie lammers gewees tussen die Springbokke en Rooibokke, die wild het mooi aangeteel die jaar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Kriek Monoliete prestasie
Kyk daardie 32gr Krieke in my 204 laat daardie geweer boks in swaarder gewig klas as daardie koeel die kop slaan dan hoor jy hom duidelik en wat oorbly lyk nie so goed nie. Meestal rooibok en blesbok sover.
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Kriek Monoliete prestasie
204 is King of the smalls!!!
Hy laat ander in skaamte met groter sniper kalibers.
Hy laat ander in skaamte met groter sniper kalibers.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Kriek Monoliete prestasie
Ek is self ook baie gelukkig met Johan se punte en diens. Het hoeka netnou 'n wildebees laat bakkie ry met 'n 300gr kriek.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kriek Monoliete prestasie
Vir diens en prys klop lens moeilik Johann se koele.
Ek skiet die 380gr easy feed solids in my .416Ruger as backup op grootwild. Hul is ook goedkoop genoeg dat mens lekker kan oefen met hulle sonder om die bank te breek. Hulle skiet boonop presies waar die 400gr AFrames op 100m skiet.
Ek het ook 'n paar baie ligte eksperimentele Kriek koeels vir my .243's wat ek nog moet laai en toets. Ek hoop om 4500+ fps met hulle te kry net oor ek kan

Goed, beter, 6millimeter!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Kriek Monoliete prestasie
Eduard jy het self eerstehands gesien wat oorgebly van die rooibok ooi se kop wat die 204 gekap het.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Kriek Monoliete prestasie
Geno wrote: Tue Apr 26, 2022 6:25 am Vir diens en prys klop lens moeilik Johann se koele.
Ek skiet die 380gr easy feed solids in my .416Ruger as backup op grootwild. Hul is ook goedkoop genoeg dat mens lekker kan oefen met hulle sonder om die bank te breek. Hulle skiet boonop presies waar die 400gr AFrames op 100m skiet.
Ek het ook 'n paar baie ligte eksperimentele Kriek koeels vir my .243's wat ek nog moet laai en toets. Ek hoop om 4500+ fps met hulle te kry net oor ek kan![]()
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Kriek Monoliete prestasie
Frederik is die met die Havoc koeels wat jy geskiet het?Frederik wrote: Tue Apr 26, 2022 8:24 am Eduard jy het self eerstehands gesien wat oorgebly van die rooibok ooi se kop wat die 204 gekap het.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Kriek Monoliete prestasie
Nee gewone soft teen 3800fps
Al dier wat nog nie sleg gelyk het na so skoot nie is blesbok ram van voor tussen oe en agter uit by die dik los vel agter kop. Maar afstand was 180-200 meter die res was meestal kant kopskote en dit lyk maar soos enige nero sjirurg se nagmerrie.
Al dier wat nog nie sleg gelyk het na so skoot nie is blesbok ram van voor tussen oe en agter uit by die dik los vel agter kop. Maar afstand was 180-200 meter die res was meestal kant kopskote en dit lyk maar soos enige nero sjirurg se nagmerrie.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Kriek Monoliete prestasie
Haha ja oom Frederik, daai arme rooibok is te pletter geskiet. Ek het 'n paar 50gr havocs op pad, as ek deur al die jagte 'n lading gewerk kry sal ek graag 'n rooibok of 2 skiet en terugvoering kom gee.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk