Hi julle, ek kyk na opsies om my elektriese geyser te vervang. My 1ste keuse sal solar geyser wees, ek wil nie onnodig sukkel met bottels wat leeg raak en en en nie.
Wat sal julle voorstel en wie?
Solar of Gas geyser
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Solar of Gas geyser
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Solar of Gas geyser
Solar werk baie mooi as die son skyn....
Dink so daaraan, vanaand na 19:00 gaan bad die kinders en jou vrou.... Dit is warm water wat uittap en koue water wat intap.... Wat gaan jy kry as jy later vanaand wil bad of stort, of veral more-oggend wil gaan stort. Dieselfde geld vir as dit is onweer of bewolk is vir 'n paar dae aaneen....
Gas geyser is dan 'n beter opsie... of as 'n rugsteun opsie vir die solar-een. Doen maar die moeite om 'n geakriditeerde installerder te kry wat vir jou die COC (certificate-of-compliance) kan gee vir die gas-installasie

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Solar of Gas geyser
Solar is baie nice en het sy plek, ek het 2. Die geheim van solar is omdat die water gratis warm word moet jy opstock en sommer baie bymekaar maak. Die rule of thumb is min. 1.5x verkieslik 2x solar geyser kapasiteit as wat jy met elektries gebruik het. Riaan hierbo se senario verduidelik perfek hoekom jy wil oversize.
Die beter opsie is natuurlik 2 geysers in serie waarvan die laaste 1 baie klein is en die 1ste 1 baie groot. In so geval voer die groot 1 warm water in die kleintjie in en eers as die groot 1 koud raak begin die kleintjie kouer water in kry. Sou selfs die kleintjie koud raak gebruik jy min krag om slegs die kleintjie warm te maak.
As jy dan 'n Rolls Roys wil bou sit jy 'n goeie forsed air gas geyser na die klein geyser. Eers as beide die groot en klein geyser koud raak skakel die gas aan om die water net daai laaste bietjie op te top.
Gas geysers is deesdae baie nice en gemaklik maar nie regtig baie goedkoper as krag nie. Bly steeds die beste opsie vir bewolkte dae en loadshedding.

jager
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Tue Sep 21, 2021 3:58 pm
Re: Solar of Gas geyser
In my ondervinding bring gewone son geysers amper altyd drama en probleme. (dis nou die met buise op die dak). Of die pype pak op, of die dak lek waar die pype deur die dak gaan.
Iets wat baie goed werk is waar hulle jou gewone geyser hou, die element vervang met 'n DC element, en die word dan gedryf deur 2 normale sonpanele op die dak, sonder dat dit deur 'n inverter gaan. Dit gaan wel deur 'n beheer boks. Dit spaar jou al die drama van pype wat lek, of dakke wat lek waar die pype deur dit gaan.

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Solar of Gas geyser
'n mens kry mos nou een wat met 12v panele werk.
hy het 'n 220v en 'n 12v element in.
weet nie hoe hulle werk, maar dit klink heel belowend

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Solar of Gas geyser
Ek wil die roete gaan, veral as gas my nie veel gaan spaar nie. Ek is bereid om elektrisiteit te gebruik wanneer die son nie skyn nie.jager wrote: Thu Mar 31, 2022 4:38 pm In my ondervinding bring gewone son geysers amper altyd drama en probleme. (dis nou die met buise op die dak). Of die pype pak op, of die dak lek waar die pype deur die dak gaan.
Iets wat baie goed werk is waar hulle jou gewone geyser hou, die element vervang met 'n DC element, en die word dan gedryf deur 2 normale sonpanele op die dak, sonder dat dit deur 'n inverter gaan. Dit gaan wel deur 'n beheer boks. Dit spaar jou al die drama van pype wat lek, of dakke wat lek waar die pype deur dit gaan.
Ek dink die kapasiteit is n baie goeie punt, dankie ek sal dit in gedagte hou.Pvdw wrote: Thu Mar 31, 2022 4:28 pm Solar is baie nice en het sy plek, ek het 2. Die geheim van solar is omdat die water gratis warm word moet jy opstock en sommer baie bymekaar maak. Die rule of thumb is min. 1.5x verkieslik 2x solar geyser kapasiteit as wat jy met elektries gebruik het. Riaan hierbo se senario verduidelik perfek hoekom jy wil oversize.
Die beter opsie is natuurlik 2 geysers in serie waarvan die laaste 1 baie klein is en die 1ste 1 baie groot. In so geval voer die groot 1 warm water in die kleintjie in en eers as die groot 1 koud raak begin die kleintjie kouer water in kry. Sou selfs die kleintjie koud raak gebruik jy min krag om slegs die kleintjie warm te maak.
As jy dan 'n Rolls Roys wil bou sit jy 'n goeie forsed air gas geyser na die klein geyser. Eers as beide die groot en klein geyser koud raak skakel die gas aan om die water net daai laaste bietjie op te top.
Gas geysers is deesdae baie nice en gemaklik maar nie regtig baie goedkoper as krag nie. Bly steeds die beste opsie vir bewolkte dae en loadshedding.
Dankie Riaan jy maak goeie punte, ons is al gewire om n sekere tyd te stort en klaar te maak wat sal help met die move. As dit bewolk is moet eskom maar intree.Riaan Kriel wrote: Thu Mar 31, 2022 3:53 pm Solar werk baie mooi as die son skyn....
Dink so daaraan, vanaand na 19:00 gaan bad die kinders en jou vrou.... Dit is warm water wat uittap en koue water wat intap.... Wat gaan jy kry as jy later vanaand wil bad of stort, of veral more-oggend wil gaan stort. Dieselfde geld vir as dit is onweer of bewolk is vir 'n paar dae aaneen....
Gas geyser is dan 'n beter opsie... of as 'n rugsteun opsie vir die solar-een. Doen maar die moeite om 'n geakriditeerde installerder te kry wat vir jou die COC (certificate-of-compliance) kan gee vir die gas-installasie
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Solar of Gas geyser
Cassie ek ken glad nie die goed nie, ek sal nog moet navors en iemand betroubaar kry om die werk te doen.cassie_calvinia wrote: Thu Mar 31, 2022 4:46 pm 'n mens kry mos nou een wat met 12v panele werk.
hy het 'n 220v en 'n 12v element in.
weet nie hoe hulle werk, maar dit klink heel belowend
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Solar of Gas geyser
Kyk na Microcare se opsie
Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Solar of Gas geyser
Ek het my Rinnai gas geyser op sy eie gas.
'n Bottel gas hou my so 2 jaar voordat ek hom moet vervang.
Altyd instant warm water.
Net met loadshedding moet jy 'n plan maak omrede die control panel van die gas geyser elektrisiteit benodig om aan te skakel. Ek het so poep klein inverter en ou hekmotor battery wat ek gebruik in sulke omstandighede.

- Maxxx17
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sat Nov 27, 2021 7:58 pm
Re: Solar of Gas geyser
I think that such solar-powered devices are the best thing that people have ever invented. I myself often think about ecology and even installed A1solarstore at home, i.e. solar panels to save on electricity. This is the main component of the solar energy system, which is responsible for generating electricity. You should also think about installing them.