Nordiske 4-32x56 FFP

Post Reply
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Pinkes »

Middag manne

Ek sien die scopes nou al n rukkie by Safari maar ken niemand wat hulle skiet nie. Is daar enige iemand wat n eerlike opinie oor die scopes
kan gee asb?Kwaliteit,glas verstelling en versus ander scopes in dieselfde prysklas?

Groete
P
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Schalk van Wyk »

Pinkes.

Ek het vir my een aangeskaf om diens te doen op my 22BR. Het ‘n kaans gevat en hom bo die Burris XTR en Vortex PST gekies. Glas is beter as die ander twee scopes. Hy is wel baie meer “bulky”. Ek beplan om volgende week erens ‘n tall target toets te skiet. Sal dan kan kommentaar lewer oor die tracking.

PS. Ek het hom gekies omdat hy baie solied voel. Sy turrets, paralax en vergroting verstelling is baie mooi aanmekaar gesit.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Pinkes »

Verwys jy nou na PST2 en XTR2 seker?

Wag vir jou toets dan..heg n paar fotos as jy kan asook miskien video oor turrets ens.. ++>:

Ag man,doen sommer n review vir ons! :police: ;)
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Nico Harris »

Safari se copy van die nf.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Pinkes »

Enige updates..?
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Schalk van Wyk »

Oppad. Sal die naweek klaar maak met my lading ontwikkeling. Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by PWV »

Schalk van Wyk wrote: Tue Nov 30, 2021 5:00 pm Oppad. Sal die naweek klaar maak met my lading ontwikkeling. Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
Wow, die roer is so lank jy kan hom ook as 'n visstok gebruik!!
Grappie.
Pragstuk!!
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Schalk van Wyk »

Haha. 25.5” loop

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Pinkes »

En?
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Schalk van Wyk »

Ok. Die Laeveld het ond vandag bietjie sonskyn geskenk so kon my tracking toets gaan skiet. Het met 'n maatband 200m afgemeet en my teiken op gesit

Teiken geskiet op 200m. Het begin 3 skote op my zero (200m). Toe stel ek 30clicks op (geskat op my FFP reticle om seker te maak ek is nogsteeds op die papier) en skiet 3 skote. Toe stel ek 10clicks links en skiet 3 skote. Stel toe 10clicks regs en skiet 3 skote. Stel toe 30 clicks af en skiet 3 skote. Stel toe weer 30clicks op skiet 2 skote en toe weer 30 af skiet 2 skote.

Het toe die tracking formula gebruik Expected POI shift=DialexRangex0.01145. Volgens die formule moes my POI ogeskyf het met 17.175" of 43.62 cm. My point of impact het egter geskuif met 44.5mm. So die scope stel 98%. Ek dink wel daar is baie menlike fout so ek is baie tevrede met hoe hy track. Ek moet ook se ek het 25 skote na mekaar geskiet maar die 22BR se loop raak nie vinnig warm nie.

Ek is baie tevrede met die scope so ver. Ek het 'n paar Kahles, Vortex PST, Burris XTR's, SightronSIII telskope. Die teleskoop voel baie meer solied as die PST's en Burris teleskope. Sy clicks is duidelik. Sy glas is nie heeltemal op die Kahles se standaard nie. Dit gese. Vir die prys wat ek vir hom betaal het dink ek dit is die moeite werd. EK mag hom net dalk op 'm meer erstige kaliber sit waar ek hom meet kan benut.

Hoop hierdie help.

Groete en geniet die vakansie!
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Schalk van Wyk »

Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Pinkes »

Baie dankie Schalk. Dink op 100m sou jy moontlik beter info gekry het om die menslike/weertoestand faktor kleiner te maak.
Last edited by Pinkes on Tue Dec 14, 2021 11:57 am, edited 1 time in total.
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Klein Karoo »

Netjies baie dankie
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by tau »

Dit is nou netjies geskiet!!!

Dankie vir die deel.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by JPS »

Nico Harris wrote: Mon Nov 22, 2021 8:33 pm Safari se copy van die nf.
Nico,

Jy is Feitlik verkeerd…

Ps. Daai scope is by oor die 20 handelaars beskikbaar
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Nico Harris »

JPS wrote: Thu Dec 16, 2021 4:33 pm
Nico Harris wrote: Mon Nov 22, 2021 8:33 pm Safari se copy van die nf.
Nico,

Jy is Feitlik verkeerd…

Ps. Daai scope is by oor die 20 handelaars beskikbaar
Dan vra ek onverskoning. Ek was onder die indruk nordiske was n safari “inhouse” brand. Maar gesien klomp ouens verkoop nou die produkte. Die copy deel is tong in die kies gese- want mens kan nie die oorwenkomste mis kyk tussen hom en die nf nie. Hou baie van hulle jag rugsakkie👌🏻
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Schalk van Wyk »

Nico Harris wrote:
JPS wrote: Thu Dec 16, 2021 4:33 pm
Nico Harris wrote: Mon Nov 22, 2021 8:33 pm Safari se copy van die nf.
Nico,

Jy is Feitlik verkeerd…

Ps. Daai scope is by oor die 20 handelaars beskikbaar
Dan vra ek onverskoning. Ek was onder die indruk nordiske was n safari “inhouse” brand. Maar gesien klomp ouens verkoop nou die produkte. Die copy deel is tong in die kies gese- want mens kan nie die oorwenkomste mis kyk tussen hom en die nf nie. Hou baie van hulle jag rugsakkieImage
Die reticule grens definetief aan plagiaat lol

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Petrie303 »

Schalk van Wyk wrote: Tue Dec 14, 2021 9:36 am Ok. Die Laeveld het ond vandag bietjie sonskyn geskenk so kon my tracking toets gaan skiet. Het met 'n maatband 200m afgemeet en my teiken op gesit

Teiken geskiet op 200m. Het begin 3 skote op my zero (200m). Toe stel ek 30clicks op (geskat op my FFP reticle om seker te maak ek is nogsteeds op die papier) en skiet 3 skote. Toe stel ek 10clicks links en skiet 3 skote. Stel toe 10clicks regs en skiet 3 skote. Stel toe 30 clicks af en skiet 3 skote. Stel toe weer 30clicks op skiet 2 skote en toe weer 30 af skiet 2 skote.

Het toe die tracking formula gebruik Expected POI shift=DialexRangex0.01145. Volgens die formule moes my POI ogeskyf het met 17.175" of 43.62 cm. My point of impact het egter geskuif met 44.5mm. So die scope stel 98%. Ek dink wel daar is baie menlike fout so ek is baie tevrede met hoe hy track. Ek moet ook se ek het 25 skote na mekaar geskiet maar die 22BR se loop raak nie vinnig warm nie.

Ek is baie tevrede met die scope so ver. Ek het 'n paar Kahles, Vortex PST, Burris XTR's, SightronSIII telskope. Die teleskoop voel baie meer solied as die PST's en Burris teleskope. Sy clicks is duidelik. Sy glas is nie heeltemal op die Kahles se standaard nie. Dit gese. Vir die prys wat ek vir hom betaal het dink ek dit is die moeite werd. EK mag hom net dalk op 'm meer erstige kaliber sit waar ek hom meet kan benut.

Hoop hierdie help.

Groete en geniet die vakansie!
Hi, Intersante info!

Ek soek juis nou n scope wat moet diens doen op my 6.5x284 wat ek met F ope wil gebruik wat nie die bank gaan breuk nie. Ek het tans n Leupold 8.5x25x50 VX3 LRP op wat n great jag scope is (Beeld is BAIE goed) maar werk nie vir my so lekker as n skuifskiet scope nie... Ek het altyd die ou VX3 8.5x25x50 (wat great vir my gewerk het) gebryk maar die LRP se verstellings is te sag vir my maar trek wel uitstekend...

Ek het vandag gaan kyk na n Nordiske en moet se ek hou baie van die gevoel van sy turrets. Hoe vergelyk sy glas en verstellings vir jou met die Sighton SIII reeks (Ek kyk ok na die 8x32x56 SIII, sien hulle gereeld op die baan)? Ek het gaan proebeer soek op youtube vir reviews op die Nordiske maar kry niks nie. Die 1/4 vertellings is reg vir my, ek kon nog nooit 1/8 wind vertellings lees nie...

Groete,
Petrie
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by Pinkes »

1/8 wind verstelling is nie die grrot rede vir die voorkeur van 1/8s
Scope nie. Dit help as jou elevasie 1/8 kan stel. Want dan kan jy
presies op die waterlyn stel. En moenie eers dink jy sal kan reg
afmik as dit dik mirage is die dag.
Ffp scopes werk maar sfp gaan def beter wees vir f-class. Dan sal ek na n 2de handse nxs kyk of delta stryker.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nordiske 4-32x56 FFP

Post by JPS »

Petrie303 wrote: Thu Apr 14, 2022 9:40 pm
Schalk van Wyk wrote: Tue Dec 14, 2021 9:36 am Ok. Die Laeveld het ond vandag bietjie sonskyn geskenk so kon my tracking toets gaan skiet. Het met 'n maatband 200m afgemeet en my teiken op gesit

Teiken geskiet op 200m. Het begin 3 skote op my zero (200m). Toe stel ek 30clicks op (geskat op my FFP reticle om seker te maak ek is nogsteeds op die papier) en skiet 3 skote. Toe stel ek 10clicks links en skiet 3 skote. Stel toe 10clicks regs en skiet 3 skote. Stel toe 30 clicks af en skiet 3 skote. Stel toe weer 30clicks op skiet 2 skote en toe weer 30 af skiet 2 skote.

Het toe die tracking formula gebruik Expected POI shift=DialexRangex0.01145. Volgens die formule moes my POI ogeskyf het met 17.175" of 43.62 cm. My point of impact het egter geskuif met 44.5mm. So die scope stel 98%. Ek dink wel daar is baie menlike fout so ek is baie tevrede met hoe hy track. Ek moet ook se ek het 25 skote na mekaar geskiet maar die 22BR se loop raak nie vinnig warm nie.

Ek is baie tevrede met die scope so ver. Ek het 'n paar Kahles, Vortex PST, Burris XTR's, SightronSIII telskope. Die teleskoop voel baie meer solied as die PST's en Burris teleskope. Sy clicks is duidelik. Sy glas is nie heeltemal op die Kahles se standaard nie. Dit gese. Vir die prys wat ek vir hom betaal het dink ek dit is die moeite werd. EK mag hom net dalk op 'm meer erstige kaliber sit waar ek hom meet kan benut.

Hoop hierdie help.

Groete en geniet die vakansie!
Hi, Intersante info!

Ek soek juis nou n scope wat moet diens doen op my 6.5x284 wat ek met F ope wil gebruik wat nie die bank gaan breuk nie. Ek het tans n Leupold 8.5x25x50 VX3 LRP op wat n great jag scope is (Beeld is BAIE goed) maar werk nie vir my so lekker as n skuifskiet scope nie... Ek het altyd die ou VX3 8.5x25x50 (wat great vir my gewerk het) gebryk maar die LRP se verstellings is te sag vir my maar trek wel uitstekend...

Ek het vandag gaan kyk na n Nordiske en moet se ek hou baie van die gevoel van sy turrets. Hoe vergelyk sy glas en verstellings vir jou met die Sighton SIII reeks (Ek kyk ok na die 8x32x56 SIII, sien hulle gereeld op die baan)? Ek het gaan proebeer soek op youtube vir reviews op die Nordiske maar kry niks nie. Die 1/4 vertellings is reg vir my, ek kon nog nooit 1/8 wind vertellings lees nie...

Groete,
Petrie
Sal great wees om jou weer op die baan te sien by F klas skiet Petrie. Sien uit daarna.
Post Reply