History .303 Brit Lee-Enfield and P14
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
History .303 Brit Lee-Enfield and P14
DsJ se .303 British SMLE lisensie goedkeuring as inspirasie.
Diegene wat meer wil weet en nog nie gesien het nie, interessant.
Met komplimente aan.
https://webpages.uidaho.edu/stratton/Enhistory.htm
Beste.
ns. Spelfoute reggestel.
Diegene wat meer wil weet en nog nie gesien het nie, interessant.
Met komplimente aan.
https://webpages.uidaho.edu/stratton/Enhistory.htm
Beste.
ns. Spelfoute reggestel.
Last edited by Lategan1 on Tue Apr 05, 2022 8:45 pm, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Dankie, interessante stuk, het self die naweek my 'nuwe' 303 gaan haal.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Ek het verlede jaar naby Askam gaan jag. Vriend skiet met .303 en het 2 Gemsbokke op onderskeidelik 195 en 220m skrams agter die blad getref. Ander roere was 7x64 en 7mmRM.LouisR wrote: Tue Apr 05, 2022 8:08 pm Dankie, interessante stuk, het self die naweek my 'nuwe' 303 gaan haal.
My punt. Eerstekeer in my lewe in die teenwoordigheid van ‘n .303 in die jagveld met skote verder as +_100m. Wel ek was verstom wat die stadige 174/5 gr koeël doen. Thumb doef en die Gemsbok wat inmekaar trek en 5 treë verder stap, doodstil staan, waggel en net omval. Niks van terugtrek en sprint vir 30m nie. Werklike stil vinnige dood. Wat my opgeval het met beide skote, asof die slaankrag(sic) die bok wil omgooi met die tref, bok moet vastrap om te keer dat hy nie omval nie, selfde soos met my 9.3x62.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Dis baie interesant. Ek het n Lithgow wat in 1947 vervaardig is en het vir baie jare al my bokke met my 303 britse magnum gejag. 'n ou oom op wie se plaas ek gejag het het opgemerk "o jy jag ook met n britse magnum". Van daar af het ons altyd lekker gespot. Ek het nog n Lynx 4 x 40 WA op die geweer en vir bosveld jag was dit nog altyd genoeg. Die geweer skiet so 1,5 MOA op 100 meter en dis goed genoeg vir my. Oorlede oom Ossie Penzhorn het die loop na gegaan n paar jaar terug en gese dit lyk nog goed. Hy het toe n okkerneut hout kolf vir my opgesit en van daar af het ek die geweer nog meer geniet. Het altyd al my bokke met 174 gr PMP geskiet sonder enige probleme. Omdat ek meestal van die voet jag het ek net seker gemaak ek kom nader aan bokke. Verste skoot was ongeveer 150 m sonder enige sukkel. Nou staan die britse magnum in die kluis soms sal ek n paar skote op die baan skiet met die roer. Die 303 is n baie onderskatte kaliber in ag genome die ouderdom van die kaliber.
Maak 'n verskil
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Sien self uit daarna om die ou 303 met 215 greiners bos toe te vat. Geweer was vir baie jare n kluis koninging. Tyd dat die 303 die reuk van die bos en harde Kool vuur ruik
Skiet bly maar lekker
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Ek het destyds toe ek nog wag vir al my liksense, noodgedwonge rooibokke gaan uitskiet met my Britse magnum. Verste skoot op 'n lang kop ooi was 239m agter die ore deur met 150gr pmp bruinboks...
Party van die 303s wil skiet...
Party van die 303s wil skiet...
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Ballisties gesproke is die 303 en die 308 baie naby mekaar, veral met nitrokruit. Met swaarder koeëls (200gr+) is hy selfs vinniger as die 308.
Hy het niks om voor terug te staan nie, en met n P14 aksie kan dit n droomkaliber wees.
Hy het niks om voor terug te staan nie, en met n P14 aksie kan dit n droomkaliber wees.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Nie rerig nie as jy hom epps jaDs J wrote:Ballisties gesproke is die 303 en die 308 baie naby mekaar, veral met nitrokruit. Met swaarder koeëls (200gr+) is hy selfs vinniger as die 308.
Hy het niks om voor terug te staan nie, en met n P14 aksie kan dit n droomkaliber wees.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Luan, hier is die rede waarom ek se^ dat hulle nie soveel verskil nie:
Somchem S335 & 150gr:
308: 2759vps
303: 2658vps
verskil:101vps
Somchem S335 & 180gr:
308: 2411vps
303: 2439vps
verskil: 28vps
Somchem S341 & 150gr:
308: 2805vps
303: 2602vps
verskil: 203vps
Somchem S341 & 180gr:
308: 2523vps
303: 2464vps
verskil: 59vps
S&B & 180gr:
308: 2381vps
303: 2454vps
verskil: 73vps
PPU & 180gr:
308: 2545vps
303: 2460vps
verskil: 85vps
Ja, die 308 is hier en daar ver voor met ligte koeels; maar met die swaarder koeels haal die 303 weer mooi in.
Ek kan nie dink dat n verskil soos 73vps n werklike verskil sal maak aan die gemiddelde jagter nie.
Somchem S335 & 150gr:
308: 2759vps
303: 2658vps
verskil:101vps
Somchem S335 & 180gr:
308: 2411vps
303: 2439vps
verskil: 28vps
Somchem S341 & 150gr:
308: 2805vps
303: 2602vps
verskil: 203vps
Somchem S341 & 180gr:
308: 2523vps
303: 2464vps
verskil: 59vps
S&B & 180gr:
308: 2381vps
303: 2454vps
verskil: 73vps
PPU & 180gr:
308: 2545vps
303: 2460vps
verskil: 85vps
Ja, die 308 is hier en daar ver voor met ligte koeels; maar met die swaarder koeels haal die 303 weer mooi in.
Ek kan nie dink dat n verskil soos 73vps n werklike verskil sal maak aan die gemiddelde jagter nie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Jy het gese hys vinniger as n 308 met swaarder koels. Die 303 se dop is n kleiner volume en werk op n laer druk as die 308. So nee die 308 sal hom wen met n swaarder koel ook as jy vir hom laai. Kyk nie na fabrieks ammo specs. Daars elk geval nie juis 200gr+ koels op die mark vir n 303 maar baie in 30cal. En dan is meeste nog platbasis koels ook.Ds J wrote:Luan, hier is die rede waarom ek se^ dat hulle nie soveel verskil nie:
Somchem S335 & 150gr:
308: 2759vps
303: 2658vps
verskil:101vps
Somchem S335 & 180gr:
308: 2411vps
303: 2439vps
verskil: 28vps
Somchem S341 & 150gr:
308: 2805vps
303: 2602vps
verskil: 203vps
Somchem S341 & 180gr:
308: 2523vps
303: 2464vps
verskil: 59vps
S&B & 180gr:
308: 2381vps
303: 2454vps
verskil: 73vps
PPU & 180gr:
308: 2545vps
303: 2460vps
verskil: 85vps
Ja, die 308 is hier en daar ver voor met ligte koeels; maar met die swaarder koeels haal die 303 weer mooi in.
Ek kan nie dink dat n verskil soos 73vps n werklike verskil sal maak aan die gemiddelde jagter nie.
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Hi Almal,
Ek is n 308W man en het meer as een, maar........
n 303Br is n kalber wat kan skiet, ver ook. Dis maar bloot die mens wat hom agv baie redes diskwalifiseer, reg of verkeerd. Geen jagter wat een het sal nie sy bok optel as hy sy kant gebring het nie.
Ek geniet myne baie in die jagveld en op die skietbaan. Het altyd maar net met 174gr PMP volmantel en loodpunt koeëls geskiet. n Ander wêreld het oopgegaan nadat ek hom gebed en 174gr Sierra Matchkings begin laai het. Om een of ander rede werk die Sierra's net eenvoudig beter.
Geniet julle 303Br gewere.
Groete
Ferdi Bam.

Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Goeienaand Luan,LUAN wrote: Sun Apr 10, 2022 7:30 amJy het gese hys vinniger as n 308 met swaarder koels. Die 303 se dop is n kleiner volume en werk op n laer druk as die 308. So nee die 308 sal hom wen met n swaarder koel ook as jy vir hom laai. Kyk nie na fabrieks ammo specs. Daars elk geval nie juis 200gr+ koels op die mark vir n 303 maar baie in 30cal. En dan is meeste nog platbasis koels ook.Ds J wrote:Luan, hier is die rede waarom ek se^ dat hulle nie soveel verskil nie:
Somchem S335 & 150gr:
308: 2759vps
303: 2658vps
verskil:101vps
Somchem S335 & 180gr:
308: 2411vps
303: 2439vps
verskil: 28vps
Somchem S341 & 150gr:
308: 2805vps
303: 2602vps
verskil: 203vps
Somchem S341 & 180gr:
308: 2523vps
303: 2464vps
verskil: 59vps
S&B & 180gr:
308: 2381vps
303: 2454vps
verskil: 73vps
PPU & 180gr:
308: 2545vps
303: 2460vps
verskil: 85vps
Ja, die 308 is hier en daar ver voor met ligte koeels; maar met die swaarder koeels haal die 303 weer mooi in.
Ek kan nie dink dat n verskil soos 73vps n werklike verskil sal maak aan die gemiddelde jagter nie.
Ek sal n hamburger gaan soek en hom vir n hoed gebruik, dan kan ek hom eet as ons hier klaar is
Die een saak wat n mens in gedagte moet hou is dat die Lee-Enfield aksie die groot swakplek vir die 303 is. Die aksie kan nie dieselfde druk as die Mauser-tipes hanteer nie (alhoewel mense dit soms doen) en daarom word die meeste ammunisie net tot ongeveer 48000psi gelaai. Die 303 se dopvolume is 56.3gr H2O, en die 308 s'n is 56gr H2O (Wikipedia). As n mens hulle dus teen dieselfde druk laai behoort hulle ongeveer dieselfde spoed te hardloop, en dit is moontlik met die P-14 aksie.
Stewart Bullets kan tot 250gr koeels vir die 303 vervaardig, en dalk selfs n bietjie meer as jy mooi vra.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Ek glo die moderne koeëls - lees skerppunt en nie swaar vir kaliber rondeneus - en kruite met selfherlaai het kalibers soos die .303, 7x57, 8x57, 9.3x62 en ander ‘n tweede asem gegee, nader gebring aan wat baie reken goeie spoed, BC ens. vir platter skiet is. Die werklike verskille raak van minder belang omrede die stadige een vinniger raak of platter skiet met die vaartbelynde koeëls.
Die belangstelling in die klassieke moet ook nie geringskat word nie.
Die verskille is wel daar vir diegene wat wil wiskunde doen!
Ons moet ook nooit toendertyd se bemarking en verkoopstegnieke verbykyk nie. Om iets nuuts aan ‘n koper te kon verskaf, moes dit regverdig word - hierdie .308 is platskieter vir die vlakte, toe die .270 ens.
Die feitlike of persepsie oor die “uiters” stadige lompe .303 kan-nie-ver-skiet-nie is seker in ‘n groot mate deur die Vrystaatvlakte- en Karoojagters gehandhaaf!

Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
Ek het 'n baie mooi P14 wat destyds deur Remmington vervaardig was. My spoede op 174gr koeëls is bitter naby aan 'n 30-06 op 180greiners. Die geweer skiet bitter mooi - het 'n BSA "Target edition" loop op wat nog in 'n baie goeie toestand is. Dis net bitter jammer dat mens deesdae feitlik geen koeëls of doppe meer in die hande kan kry nie.Ds J wrote: Sun Apr 10, 2022 5:33 pmGoeienaand Luan,LUAN wrote: Sun Apr 10, 2022 7:30 amJy het gese hys vinniger as n 308 met swaarder koels. Die 303 se dop is n kleiner volume en werk op n laer druk as die 308. So nee die 308 sal hom wen met n swaarder koel ook as jy vir hom laai. Kyk nie na fabrieks ammo specs. Daars elk geval nie juis 200gr+ koels op die mark vir n 303 maar baie in 30cal. En dan is meeste nog platbasis koels ook.Ds J wrote:Luan, hier is die rede waarom ek se^ dat hulle nie soveel verskil nie:
Somchem S335 & 150gr:
308: 2759vps
303: 2658vps
verskil:101vps
Somchem S335 & 180gr:
308: 2411vps
303: 2439vps
verskil: 28vps
Somchem S341 & 150gr:
308: 2805vps
303: 2602vps
verskil: 203vps
Somchem S341 & 180gr:
308: 2523vps
303: 2464vps
verskil: 59vps
S&B & 180gr:
308: 2381vps
303: 2454vps
verskil: 73vps
PPU & 180gr:
308: 2545vps
303: 2460vps
verskil: 85vps
Ja, die 308 is hier en daar ver voor met ligte koeels; maar met die swaarder koeels haal die 303 weer mooi in.
Ek kan nie dink dat n verskil soos 73vps n werklike verskil sal maak aan die gemiddelde jagter nie.
Ek sal n hamburger gaan soek en hom vir n hoed gebruik, dan kan ek hom eet as ons hier klaar isDaar moes gestaan het "met sommige swaarder koeels is hy selfs vinniger as die 308." Ek het die uitspraak gebaseer op die feit dat daar wel rak-ammunisie en Somchemladings bestaan waar hy die 308 verbysteek. Kyk asb na die rooi gemerkte lesings hierbo. Hy is nerens met n ligter koeel vinniger as die 308 nie, maar wel in enkele gevalle met 180gr koeels. En my bewyse vir die 200-gr ammunisie het ek tot my spyt verloor (daar eet ek nou die res van die hamburgerhoed op
).
Die een saak wat n mens in gedagte moet hou is dat die Lee-Enfield aksie die groot swakplek vir die 303 is. Die aksie kan nie dieselfde druk as die Mauser-tipes hanteer nie (alhoewel mense dit soms doen) en daarom word die meeste ammunisie net tot ongeveer 48000psi gelaai. Die 303 se dopvolume is 56.3gr H2O, en die 308 s'n is 56gr H2O (Wikipedia). As n mens hulle dus teen dieselfde druk laai behoort hulle ongeveer dieselfde spoed te hardloop, en dit is moontlik met die P-14 aksie.
Stewart Bullets kan tot 250gr koeels vir die 303 vervaardig, en dalk selfs n bietjie meer as jy mooi vra.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: History .303 Brit Lee-Enfield and P14
#Jean Marais, wil jy nie foto of 2 opsit nie asb?
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 