Nampo gaan weer plaasvind hierdie jaar, daar buite Bothaville in die Vrystaat. Dis die moeite werd om daar te gaan kyk wat alles in die landbou gebeur, maar ook talle ander stalletjies vir elke smaak, beide mans en vrouens.
Wat gaan julle jagters alles voor soek daar? Hierdie bespreking is sommer vir interessantheidshalwe en glad nie te laat nie om planne te maak om ook daar uit te kom.
https://www.grainsa.co.za/pages/nampo/nampo-home
Nampo 2022 - 16 tot 20 Mei
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Nampo 2022 - 16 tot 20 Mei
Ek soek verlof dat ek kan gaan! In die verlede moes ek stokkies draai om te gaan en dit was natuurlik nie 'n probleem nie. Nou is dit veel moeiliker!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Nampo 2022 - 16 tot 20 Mei
Ek gaan verseker daar draai!
Nie noodwendig om iets te koop nie, maar om die atmosfeer, lekker kos, en samesyn van my kultuur en mense te geniet.
Miskien moet ek darm net n jakkalsfluitjie koop om die buurt se honde so af en toe terug te kry......
Mooi dag

Court Schilbach
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Nampo 2022 - 16 tot 20 Mei
As ek reg verstaan gaan hulle slegs 50% van die kapasiteit toelaat. Weet iemand hoe hulle dit gaan toepas?
Hein
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Nampo 2022 - 16 tot 20 Mei
Jy sal seker by een van die vlg bronne dit kan vasstel. Deel gerus ook met ons asb.
https://www.grainsa.co.za/pages/nampo/contact

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nampo 2022 - 16 tot 20 Mei
As jy die vax gekry het monitor hulle jou somer met gps dan kan hulle tel hoeveel mense da rond loop....
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.