Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
MJK 270
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Mar 20, 2022 7:41 pm

Nuwe lid

Post by MJK 270 »

Goeie naand, ek is M.J Knoetze hier van die vrystaat.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Nuwe lid

Post by Ratel »

Welkom op Jaracal.
Maak 'n verskil
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Welkom MJK 270. Kom gesels saam en vertel van jou gewere en jagvoorkeure. Begin sommer 'n nuwe bespreking onder die Jag afdeling.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Kaalvoetthysie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

Re: Nuwe lid

Post by Kaalvoetthysie »

Baie welkom!


Sent from my iPhone using Tapatalk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe lid

Post by PWV »

MJK, welkom. Volgende maand ry ek deur die Vrystaat. Hoop om jou raak te loop! ;)
Ons sal jou ook nie te veel penaliseer oor die 270 nie! >:+
Post Reply