Ek sien een van die goed wat jy NIE doen NIE is om sommer met die intrapslag vrae te vra. Jammer nie geweet nie. Was net so opgewonde om ander met dieselfde tipe belangstelling te kry dat ek dit gewaag het.
Ek gaan dalk nie so bedrywig wees soos van die ander manne nie. 3G in die veld is maar min. (Boer in Nam. werk en ander belange in Bot. maar bly in SA.)
My passies? Sendingwerk en jag/wapens.
Kalahari Groete
Nyati
Opgewonde.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Opgewonde.
Welkom Nyati
Jy gaan die forum baie geniet.
Beyers
Jy gaan die forum baie geniet.
Beyers
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Opgewonde.
Baie welkom
Geniet dit.
Groetnis
Douw
Geniet dit.
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Opgewonde.
Welkom Buffel!
Gaan groot en geniet dit saam.
Die manne op die forum het baie weisheid!
Gaan groot en geniet dit saam.
Die manne op die forum het baie weisheid!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Opgewonde.
welkom nyati
bly jy het fout agter gekom haha hoop jy geniet dit
maak mooi
bly jy het fout agter gekom haha hoop jy geniet dit
maak mooi
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Opgewonde.
Welkom, welkom. Sending werk en wapens
Interesante kombinasie. Gebruik jy die wapens vir selfverdediging of vir oorreding
Grap net, goeie maar moeilikke werk die sending ding.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Opgewonde.
hallo oom nyati
hoop oom geniet dit hier
lekker aand
BLOUVALKIE
hoop oom geniet dit hier
lekker aand
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Opgewonde.
Welkom
Dt pla my nie veel as jy sommer met die intrapslag vragie vra of kennis deel nie, maar MOET NET NIE VAN DIE BEGIN AF IETS VERKOOP NIE
Maar dis altyd lekker om te weet waarvandaan iemand kom etc
Hoop jy geniet dit hier
Neels
Dt pla my nie veel as jy sommer met die intrapslag vragie vra of kennis deel nie, maar MOET NET NIE VAN DIE BEGIN AF IETS VERKOOP NIE
Maar dis altyd lekker om te weet waarvandaan iemand kom etc
Hoop jy geniet dit hier
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]