Opsoek na n 9mm pistool

Post Reply
Terblanche23
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Mar 13, 2022 8:53 pm

Opsoek na n 9mm pistool

Post by Terblanche23 »

Naand almal.
Ek wil graag hoor of hier iemand is wat van 'n 9mm pistool wil ontslae raak voor die wapen ingegee word vir vernietiging. My seun sal dit opreg waardeer. Groetnis
Post Reply