Hulp met lading asb

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Rinkhals
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm

Hulp met lading asb

Post by Rinkhals »

Goeie dag,

Ek sal dit waardeer as iemand dalk kan help met nodespoed asb?

Kal: 22-250
Sako Varmint
Loop: 600mm
Draai: 1 in 14
Punt: 53gr vmax
Kruit: H4350
Lading: 39,5gr
Dop: lapua
Kapasiteit: 44,2gr
Chrony spoed:
3527ft/sek
3554
3583
3492

Baie dankie by voorbaat
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met lading asb

Post by tripodmvr »

Wat is die TPL (basis van dop tot punt van koeël) soos geskiet en hoe vêr spring die koeël na die lande?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Rinkhals
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm

Post by Rinkhals »

Tpl 64mm
0,5mm vanaf die lands

Dankie Oom Tripod
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met lading asb

Post by tripodmvr »

Kommentaar :-

1. Ek het aangeneem dat die chrony op 5m weg opgestel was.
2. Die TPL gee nie baie greep op die koeël nie. Ek sou 1mm korter aanbeveel. Die groot ES dui op daardie moontlikheid.
3. Met die ES van 90vps het ek die spoed by die tromp as 3550vps gekies.
4. Met daardie spoed is die naaste node by 3500vps by die tromp. Lading van 39gr word aanbeveel. Druk bereken by 50K psi.
5. Het jy 'n groep geskiet en hoe het dit gelyk?
6. Was dit eerste skote met die doppe of nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply