.243 Savage lever action probleme

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

.243 Savage lever action probleme

Post by koos 2 »

Goeie middag

Hoop iemand kan help.

Ek het n Savage lever action in .243

Die geweer kom al 30jaar saam met my en is baie na aan my hart.

Eweskielik wil die doppe nie uitkom nie.

Dit is nie die extractor nie. die doppe lyk wel asof hulle druk wys, slagpen net lig ingeslaan.
Kan enige iemand helpasb?
Miskien ken iemand n gunsmidt wat kan help

Byvoorbaat dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .243 Savage lever action probleme

Post by tripodmvr »

Watter ammunisie het jy gebruik?

Moontlik het jy 'n koolstofring in die voorkant van die kamer wat druk veroorsaak. Maak mooi skoon met koolstofverwyderaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: .243 Savage lever action probleme

Post by koos 2 »

Baie dankie.
Enige advies op produk wat ek kan gebruik?
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: .243 Savage lever action probleme

Post by koos 2 »

Ek het baie PMP gebuik en bietjie Norma
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .243 Savage lever action probleme

Post by tripodmvr »

CMH is 'n adverteerder op Jaracal. Hulle het 'n koolstof soppie wat blykbaar goed werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: .243 Savage lever action probleme

Post by koos 2 »

Baie dankie sal hulle kontak
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: .243 Savage lever action probleme

Post by Capt. Yoda »

Ek het nog nooit self so Savage in my hande gehad nie maar hoe maak mens die loop skoon as jy nie van agter af in die loop kan kom deur jou slot uit te haal nie?

CMH se produk is baie goed maar ek dink nie dit is die beste produk vir jou geweer nie, jy wil ook glad nie van daai carbon cleaner naby enige spring of deel van jou aksie he nie.

Kyk of jy nie n "foaming bore cleaner" kan kry nie, hou die geweer met die loop skuins na onder en spuit die loop van agter af vol van die skuim todat dit voor begin uit loop, sodra dit voor by jou loop begin uit kom druk n spons earplug agter in die loop om hom te seel en laat hom so 24uur regop staan, na 24uur laat die skuim dan maar uit loop en maak die loop dan maar droog/skoon met met iets soos n boresnake of hoe jy gewoonlik te werk gaan, doen weer die skuim proses so 2 of 3 keer. As jy van voor af die loop dalk bq wil borsel sou ek dit ook doen so tussen die foaming deur, net daai agterste deel waar die loop begin.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: .243 Savage lever action probleme

Post by koos 2 »

Baie dankie ek warderr . ja om\ngelukkig is die skoonmaak n storie .
Kan slegs van voor n borsel inkry.

Ek sal gaan soek na die foam produk.

Ek wardeer al julle hulp, soos ek gese het die geweer is na aan my hart.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .243 Savage lever action probleme

Post by tripodmvr »

Forrest Bore Foam is een van die produkte.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: .243 Savage lever action probleme

Post by koos 2 »

Goeie more. jammer vir laat reply.

Baie baie dankie ek wardeer al julle hulp .
Post Reply