'n Gifspuit wat spesifieke spesies teiken.
https://pestsmart.org.au/toolkit-resour ... velopment/
Gif verspreier
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Gif verspreier
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gif verspreier
Interessante storie, Marius, maar ek is nie so seker dat hierdie gadget alle organismes/spesies kan identifiseer nie. Bly vir my 'n gevaarlike storie. Wat word van die vergiftige dier in die veld?
Hang ook af hoe fyn hy kan diskrimineer tussen sub-spesies.
Hang ook af hoe fyn hy kan diskrimineer tussen sub-spesies.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gif verspreier
Die 1080 gif wat die Aussies gebruik het 'n verminderde effek op inheemse diere. Varke, honde en vosse is egter baie vatbaar en vrek daarvan. Met al ons hondagtige en katagtige spesies gaan dit nogal moeilik wees vir so apparaat om the identifiseer.
It is a highly toxic pesticide, but it is particularly toxic to introduced pest species. While steps can be taken to reduce risks in areas where 1080 is being used, domestic dogs are potentially at risk of poisoning because, like all introduced carnivores, they are very susceptible to 1080.
It is a highly toxic pesticide, but it is particularly toxic to introduced pest species. While steps can be taken to reduce risks in areas where 1080 is being used, domestic dogs are potentially at risk of poisoning because, like all introduced carnivores, they are very susceptible to 1080.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gif verspreier
Dit herinner my aan 'n vriend in die Karoo wat gif aan die agterkop van hoenders gesmeer het. ('n Taai kol met Goden Syrup en die gifkorrels daaraan). 'n Jakkals gryf 'n hoender aan sy kop. Hierdie hoenders word dan by suipings, so teen die aand in die veld gelos. Die volgende dag was dit net vere wat oorgebly het. Die skaapvangs het verminder, maar min dooie jakkalse is gevind, OF dit is nooit bekend gemaak nie, want ek wou weet wat word van die vergiftigde jakkalse.
Hierdie metode om skaapverlies te bekamp het my nooit aangestaan nie en ek het altyd met die man baklei.
Hierdie metode om skaapverlies te bekamp het my nooit aangestaan nie en ek het altyd met die man baklei.