Ek het myself bederf en 'n nuwe Leupold scope op my 375 gesit. Die ding is nou, die scope kan nie genoeg stel nie, soveel so dat ek ten minste 50 duim laag skiet. Die scope het ook sy maksimum verstelling bereik.
Nou voor die scope het ek 'n lunx opgehad (self opgesit) geen probleem, en voor dit ook een of twee keer scope geruil op gewere, nooit die probleem gehad nie.
Ek het nie ringe of basisse losgemaak nie, net die boonste ring soos altyd.
Enige voorstelle, voordat ek begin dink dat die scope dalk foutief is?
scope hoogte probleem....op 100m?
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: scope hoogte probleem....op 100m?
As daai scope n zero stop in het, haal dit eers uit en kyk of jy nog kan stel.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: scope hoogte probleem....op 100m?
Selfs met maksimum verstelling is jy nog so 43 minute laag. Dit beteken so twee millimeter hoogteverskil op die teleskoop se ringe.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: scope hoogte probleem....op 100m?
Nee geen zero stop.
Snaaks die ringe is dieselfde as vorige kere. Sal weer gaan loer en oor opsit en kyk

- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: scope hoogte probleem....op 100m?
Ek weet dit is bietjie onortodoks. Maar jy kan jou ringe bed om dit ref te stel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: scope hoogte probleem....op 100m?
Hoe ver is die voorste ring van die taps gedeelte wat die buis van die "objective" lens vorm?
DD
DD
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: scope hoogte probleem....op 100m?
Dit is ook n goeie vraag.Diesel Dog wrote: Fri Feb 11, 2022 7:51 pm Hoe ver is die voorste ring van die taps gedeelte wat die buis van die "objective" lens vorm?
DD
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: scope hoogte probleem....op 100m?
Dankie manne. DD ek moet bieg ek het nie idee wat jy vra nie
Terugvoer: Na die teluerstellende meter en half laag skiet sessie en my navrae hierbo, het ek die scope verwyder en gekyk of ek enigsins 'n fout gemaak het. Tevrede dat ek nie iets verkeerd gedoen het nie het ek weer vinning gaan skiet en gesien steeds so laag. Dit is toe dat ek begin twyfel in die nuwe scope. Vat die roer , scope en vorige scopes na 'n handelaar/waar ek die scope gekoop het... Ons kon toe wel vasstel dat die nuwe Leupold niks mee fout is nie, deurdat ons die scope op ander geweer gesit het eb geweer kon boresight. Ons het ander ander Leupolds op my roer gesit wat steeds dieselfde probleem gewys het van die scope wys te hoof en kan nie genoeg afstel nie.
Die ouer scopes is opgesit (beide baie ou Lynx en niko sterling - wat net ter inligting rakende ander thread oor scopes wat nie hou op groter gewere nie, nooit probleme gegee het nie), wat ook kon boresight. Verligting want ek het mos geweet ek het self opgesit en jare met die goed so gejag. Ons het die mounts en ringe gemeet en als was reg, alhoewel hul nie mooi kon meet met 'n lineaal nie.... So die probleem is steeds daar, niks fout met nuwe Leupold nie maar kan steeds nie genoeg verstel nie.
Daarna het ek die geweer na beter geweersmid gevat en vertel en gevra om te kyk wat is fout. Geweer daar gaan los en die kinders gevat vir 'n milkshake. Toe ek terugkom het hul reeds die probleem geidentifiseer en reggemaak. In hindsight sou ek dalk sommer leupold of Warne QD mounts wou opsit, om die geweer heeltemal te "match" - Winchester, Leupold scope en ringe, maar ek is tog gelukkig want ek sou dit inelkgeval so gelos het as die probleem nie daar was nie en dit is nog 'n projek vir die toekoms.
Wat hul toe gevind het is dat my basisse is dieselfde hoogte, maar die voorste ring se basis was 1mm te lank. Ook was daar onder die agterste basis 'n spacer, wat glad nie sigbaar is nie tensy die basis afgehaal word, wat hul toe vervang het met 'n korter een. Hul het ook bevestig dat die "travel" op die ouer scopes was meer as die nuwe een. Hul kon die leupold darem boresight en daar is nou genoeg speling om te verstel. Nog nie weer kans gehad om te gaan skiet nie.
Al wat ek kan vermoed is dat toe my Oupa destyds die geweer gekry het, was die oorspronklike scope, die einste niko sterling, foutief en iemand het die basisse verander om by die scope te pas.

Dit maak sin ,bly jy het reggekom .
DD
DD