Goeie middag.
Kan een van ons QL kundiges help asb.
Geen klankdemper nie. Ek nie agter die hoogste node aan nie.
Kaliber: 30.06 Springf. Mannlicher Schönauer
Node mikpunt: +_2780-2820 vps
Koeel: Nosler Accubond
Koeel gewig: 165gn #55602
Dop: Sako
Doplengte gesny: 63.2mm
H2o gevuurde doppe: 71.04gn
Slagdop: Winchester LR
TPL 84.7mm; MOL= 67.2mm (0.5mm spring)
Magasynkaslengte: 85.4mm
Loop Lengte: 599mm
Loopdraai: Onbekend
Kruit: Norma URP
Lading:
54gn @ 2723vps
55gn @ 2797 (gem. van 2, ES=2)
56gn @ 2866
Gemeet op Magnetospeed by kroon
By voorbaat baie dankie.
Beste.
QL hulp 30.06 met 165gn Accubond
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
QL hulp 30.06 met 165gn Accubond
Last edited by Lategan1 on Sun Jan 23, 2022 5:59 pm, edited 2 times in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: QL hulp 30.06 met 165gn Accubond
54.8 grainsLategan1 wrote: Sun Jan 23, 2022 1:06 pm Goeie middag.
Kan een van ons QL kundiges help asb.
Geen klankdemper nie. Ek nie agter die hoogste node aan nie.
Kaliber: 30.06 Springf. Mannlicher Schoënauer
Node mikpunt: +_2780-2820 vps
Koeel: Nosler Accubond
Koeel gewig: 165gn #55602
Dop: Sako
Doplengte gesny: 63.2mm
H2o gevuurde dop: 71.04gn
Slagdop: Winchester LR
TPL 84.7mm; MOL= 67.2mm (0.5mm spring)
Magasynkaslengte: 85.4mm
Loop Lengte: 599mm
Loopdraai: Onbekend
Kruit: Norma URP
Lading:
54gn @ 2723vps
55gn @ 2797 (gem. van 2, ES=2)
56gn @ 2866
Gemeet op Magnetospeed by kroon
By voorbaat baie dankie.
Beste.
2787 fps
50 000 psi
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL hulp 30.06 met 165gn Accubond
Thanks Dale.
The 55 indicated I might be close with the 2-shot group.
Nice day and appreciated. Will post results.
Beste.
The 55 indicated I might be close with the 2-shot group.
Nice day and appreciated. Will post results.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL hulp 30.06 met 165gn Accubond
Terugvoer.
QL span voorspelling: 54.8 @ 2787 vps
My geweer 54.8 gr @ 2785 vps!!! Ook beste groep.
SD = 5; ES = 10.
Magneto.
Hoe naby kan dit wees.
Thks Dale, some work to do on the COL.
Dankie weereens.
Beste.
QL span voorspelling: 54.8 @ 2787 vps
My geweer 54.8 gr @ 2785 vps!!! Ook beste groep.
SD = 5; ES = 10.
Magneto.
Hoe naby kan dit wees.
Dankie weereens.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL hulp 30.06 met 165gn Accubond
Terugvoer.
Met my groepe skiet op 200m om beste TPL te bepaal, volg daar een wilde skoot, ‘n Flyer. Geensins op die teiken nie en vps @ 2838 vs 2772 die res.
Doppe is goeie Sako doppe.
Alle doppe 100% voorberei, ongeklas.
Die uitskieter weeg presies 15.00grein(2de des) swaarder as die gemiddelde van die ander 5!!! Het ook seker gemaak daar sit nie iets binne die leë gevuurde dop nie, leeggeskiet!
Net nog ‘n voorbeeld hoekom mens maar die moeite moet doen om selfs net grof te klas. Dit geld ook vir 0-400m afstande. Nie die eerste keer wat dit met my gebeur nie. Op 200m was skoot regs af van die teiken, min. 75mm.

Feed back.Dale SH wrote: Sun Jan 23, 2022 1:36 pm54.8 grainsLategan1 wrote: Sun Jan 23, 2022 1:06 pm Goeie middag.
Kan een van ons QL kundiges help asb.
Geen klankdemper nie. Ek nie agter die hoogste node aan nie.
Kaliber: 30.06 Springf. Mannlicher Schoënauer
Node mikpunt: +_2780-2820 vps
Koeel: Nosler Accubond
Koeel gewig: 165gn #55602
Dop: Sako
Doplengte gesny: 63.2mm
H2o gevuurde dop: 71.04gn
Slagdop: Winchester LR
TPL 84.7mm; MOL= 67.2mm (0.5mm spring)
Magasynkaslengte: 85.4mm
Loop Lengte: 599mm
Loopdraai: Onbekend
Kruit: Norma URP
Lading:
54gn @ 2723vps
55gn @ 2797 (gem. van 2, ES=2)
56gn @ 2866
Gemeet op Magnetospeed by kroon
By voorbaat baie dankie.
Beste.
2787 fps
50 000 psi
Final COL of 83.7mm, 54.8gr URP @ 2787fps grouping today of 26mm at 200m. Quite happy with .45 MOA.
This was shot without Magneto, scope to be zeroed.
Thanks Dale.
Beste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 