NF Nx8 2.5-20x50 SFP mil

Post Reply
Christoff7#
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Fri Jul 06, 2018 7:34 am

NF Nx8 2.5-20x50 SFP mil

Post by Christoff7# »

Hi kan iemand vir my meer info oor teleskoop gee?hou van dat dit n kompakte teleskoop is. Enige negatiewe en positiewe insette sal waardeur word.
User avatar
moemin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 84
Joined: Wed Jan 12, 2022 6:47 am

Re: NF Nx8 2.5-20x50 SFP mil

Post by moemin »

Daar is n aantal reviews etc online. Youtube etc. Ek het ook n rukkie terug na een gekyk en soos meeste NF uitstekend gelyk, op einde van die dag n SHV 5-20 gekoop maar.
User avatar
moemin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 84
Joined: Wed Jan 12, 2022 6:47 am

Re: NF Nx8 2.5-20x50 SFP mil

Post by moemin »

Hier was een van die reviews online
https://www.snipershide.com/shooting/th ... s.6958517/
User avatar
moemin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 84
Joined: Wed Jan 12, 2022 6:47 am

Re: NF Nx8 2.5-20x50 SFP mil

Post by moemin »

Post Reply