Goeie Middag Almal,
Wil myself net voorstel:
Hanno Hoffman bly die Ermelo. Jag graag en is hier om te leer by die manne met ervaring om meer suksesvol jakkelse te dood.
Groete en by voorbaard dankie aan almal.
Nuwe Lid
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Hanno!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: Nuwe Lid
Baie welkom by die beste forum ter wereld Hanno. 
