Opleiding sertifikaat en compentency
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Opleiding sertifikaat en compentency
Het die wet rondom opleiding dalk op n stadium verander. Ek het in 2007 die wetlike opleiding gedoen toe ek my wapens moes herlisensieer. Daarna het ek al 2 wapens bygekoop en my sertifikaat was voldoende. Nou het ek weer aansoek gedoen en dit lyk of ek die praktiese sertifikaat nou kort. Hoekom was my sertifikaat tot nou toe voldoende. Ek het n competency vir geweer,haelgeweer en handwapen. Het daarvoor ook weer aansoek gedoen twee weke gerug saam met hernuwing en sertifikaat was voldoende. Op n ander draad gelees dat daar nuwe voorwaardes in 2013 bygekom het.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Opleiding sertifikaat en compentency
Can you say which service provider you did the training with?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Opleiding sertifikaat en compentency
He is not operating any more
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Opleiding sertifikaat en compentency
Aangesien daar min reaksie is sal ek maar deurgee wat ek kon uitvind dan kan julle kommentaar lewer.
Toe ek in 2007 my opleiding gedoen het het ek reeds lisensies en compentency gehad. Dit was toe nie nodig om te skiet nie.
Sasseta het die sertifikaat uitgereik en intussen het die PFTC die sertifisering oorgeneem. Hulle gee nou proof of results maar daar was nie so iets in my tyd nie.
Meeste mense se my sasseta sertifikaat oor die wet is voldoende aangesien ek reeds n geldige compentency het.
Ander se ek sal maar die nuwe opleiding moet doen.

Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Opleiding sertifikaat en compentency
More almal,
Ek het 'n soortgelyke stel afgetrap in 2021.
Hiermee my verhaal...
Ek het in die laat 2000's my bevoegtheid gedoen wat die wet behels sowel as al 4 modules (Handwapen, haelgeweer, koeëelgeweer en semi-auto). So het ek oor die jare verskeie wapens gekoop en lisensies ontvang, maar eers in 2021 'n haelgeweer. Toe ek my aansoek gaan indien by my DFO, moes ek hoor "sorry mnr, jy is nie bevoegt verklaar volgens jou sertifikaat nie". Ek en my DFO bestudeer toe my sertifikaat en ek sien die opleiding sentrum het toe wel 'n fout gemaak deur nie haelgeweer te lys nie - die eienaar van die spesifieke sentrum is intussen oorlede en het nooit op "die sisteem" 'n getekende kopie gelaai nie - ek is tot vandag toe onseker hieroor, maar dit nou daar gelaat. Na 'n groot gestoei en baklei tussen myself, die dfo, PFTC sowel as die nuwe sentrum hier naby my wat die opleiding aanbied, doen ek my haelgeweer oor. Dit geskied natuurlik teen 'n koste wat ek weer moes dek. Toe die sentrum egter my nuwe sertifikaat wil oplaai op die platform, weier die platform om dit te aanvaar siende dat ek dit mos toe reeds gedoen het (laat 2000"s) en jy nie een module meer as een maal kan laai nie. Hulle moet glo die ou data afvee alvorens hulle die nuwes kan laai, MAAR dan verloor jy alles en nie net die een wat ek moes herhaal nie! Na 'n nog groter baklei tussen al die partye word ek deur PFTC ingelig dat ek nie oor 'n "statement of results" beskik (presies wat 30.06 hierbo noem) nie. PFTC noem toe ook dat wanneer ek my eerste geweer (.300WM jaggegweer) se lisensie gaan hernu, ek elk geval ook probleme gaan hê juis omdat ek nie beskik oor die "statement" nie.
Nodeloos om te sê, ek moes toe die ander drie modules oordoen (behalwe die haelgeweer wat toe reeds in Des 2021 gedoen was) wat my op die ou einde 'n klomp geld, tyd en moeite gekos het. My dfo het toe voorgestel ek dien slegs 'n aansoek om "further competency" in wat ek toe gedoen het en waarvoor ek steeds voor wag, seker 4 tot 7 maande soos ek RSA ken.
Bostaande is maar 'n kort opsomming van die frustrasie waarmee ek gesit het in 2021. Volgens die opleiding sentrum en PFTC is ek blykbaar ook nie die enigste persoon wat met die probleem sit nie, maar is daar 1000de ander vuurwapen eienaars wat met soortgelyke en sommige dieselfde probleem sit.
Ek wens almal voorspoed toe, want dit is nie 'n lekker (en goedkoop) proses nie.
Mooi loop,

.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Opleiding sertifikaat en compentency
Ek vermoed daar is baie met dieselfde probleem.
Die vraag is as jy reeds volgens die polisie competent is, het jy dan die proof of results nodig. Jy het dan tog tot hier gekom daarsonder. Uiteindelik is my DFO tevrede maar die dame by SA jagters se kantkoor se die probleem gaan by hoofkantoor kom.
En dan is die d**l in die drinkwater.
Wat se die manne wat die wet ken?
Die vraag is as jy reeds volgens die polisie competent is, het jy dan die proof of results nodig. Jy het dan tog tot hier gekom daarsonder. Uiteindelik is my DFO tevrede maar die dame by SA jagters se kantkoor se die probleem gaan by hoofkantoor kom.
En dan is die d**l in die drinkwater.
Wat se die manne wat die wet ken?
-
Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Opleiding sertifikaat en compentency
My DFO het 'n plan voorgestel, maar PFTC wou niks daarvan weet nie. Wat vir my sleg is, is dat die DFO nie kan sien wat PFTC sien nie - ek weet nie of dit waar is nie??? Die sertifikaat wat blykbaar deur die vorige opleidingsentrum se eienaar gelaai was, was glo nie afgeteken nie alhoewel ek 'n getekende kopie van hom ontvang het (ek het nooit opgelet dat haelgeweer nie aangedui was nie, so dit is/was gedeeltelik my fout). Op die sisteem wys dit egter die modules is gedoen30-06 wrote: Fri Feb 04, 2022 11:04 am Ek vermoed daar is baie met dieselfde probleem.
Die vraag is as jy reeds volgens die polisie competent is, het jy dan die proof of results nodig. Jy het dan tog tot hier gekom daarsonder. Uiteindelik is my DFO tevrede maar die dame by SA jagters se kantkoor se die probleem gaan by hoofkantoor kom.
En dan is die d**l in die drinkwater.
Wat se die manne wat die wet ken?
Groete,
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Opleiding sertifikaat en compentency
Ek het nie lank trug (2 maande) die selfde probleem gekry. Die polisie vrou het toe n verslag geskyf en saam in my aansoek gesit. geen probleme
Laaste 2 jaar al 3 gewere so gekoop elke mal vra hulle waars die praktiese sertifikaat dan noem ek net ek het nie so iets gekry nie. Dan skryf sy maar weer die verslag
Laaste 2 jaar al 3 gewere so gekoop elke mal vra hulle waars die praktiese sertifikaat dan noem ek net ek het nie so iets gekry nie. Dan skryf sy maar weer die verslag
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Opleiding sertifikaat en compentency
Ek het die baie interessante artikel raakgeloop.
Dit is die beste verduideliking wat ek nog gekry het.
https://natshoot.co.za/nhsa-info/newsle ... /vol-16-19
Aan die einde is daar ook n link wat wys daarop dat die opleiding oor die wet op daardie stadium(transition period) voldoende was vir aansoek van compentency.