Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
jduplessis001
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Jan 27, 2022 7:50 am

Nuwe lid

Post by jduplessis001 »

Goeienaand almal, na n lang gewag hoop ek ook om die ordes van wapen eienaar te bestyg. Het nog baie om te leer en waardeer die advies op forums baie.

Sent from my SM-N975F using Tapatalk

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Baie welkom. Hier is raad beskikbaar en gewoonlik verniet. Kom kuier lekker saam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Nuwe lid

Post by Francoisv »

Welkom Jean,

Hoop jy gaan dit baie geniet hier. Hoop jy kry jou geweer gou dat ons kan uitdraf en doppies maak.

Shoot straight

Francois Vogel
Post Reply