Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Ons sit weer 'n aantal pakkette uit vir die jaar:
Loop en jag, geen skiet van voertuig en geen kopskote.
4 x Jagters maksimum - R9000-00 (jy mag 2 pakkette koop indien jou groep uit 8 jagters bestaan) (Arriveer Donderdag middag vir inskiet ens, jag Vrydag en Saterdag, ry weer Sondag.
3 x Nagte en 2 x jagdae, ingesluit PH of gids, Voertuig, koelkamer geriewe, skinners en BTW - selfsorg vir kos.
Karkasse word @R30-00 per KG verkoop, vel aan, pote, kop en binnegoed (hartslag ook) uit.
1 x Gemsbok/Waterbok (100kg), 1 x Blou Wildebees(120kg). 1 x Eland (180kg), 1 x Kudu (100kg ) en 4 x springbokke(18kg elk).
Op gemiddelde gewigte werk dit ongeveer R17160-00 vir die karkasse uit.
Min of meer R26160-00 per pakket. Jy kan altyd meer skiet of langer bly @ dieselfde koste.
Nie jagters of "observers" R300-00 per nag extra
R5000-00 deposito vir bespreking:
Datums: 23-27 Maart, 6-10 April, 10-14 May en 1-5 Junie.
WhatsApp my op 0824944060
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
Bitter Billik, jammer die Kaap is sovêr!!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
Johan, 800 kilometer vir jou Toyota is net om die draai. Laai 'n paar ouens op en deel die brandstof. As Heinrich nou nie so anti-bakkiejag was nie, het ek gegaan. Verder laat hy nie kopskote, waaraan ek gewoond is, toe nie
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
Heinrich kan jy die 6-10 April vir my vasmaak asb.
DD
DD
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
Ek bel jou oor Mei / Junie
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
Dink julle manne moet vir Heinrich whatsap
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
Dankie Johan, dit is die beste om my te whatsapp nie altyd by my rekenaar of foon het nie altyd sein op plaas nie.
Jou datums is geboek Diesel Dog
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
Ek moet jou maar laat voorsit Pieter, jy sal tog nie 'n koedoe op 15 tree van die bakkie wil skiet nie.PWV wrote: Wed Feb 02, 2022 12:42 pm Johan, 800 kilometer vir jou Toyota is net om die draai. Laai 'n paar ouens op en deel die brandstof. As Heinrich nou nie so anti-bakkiejag was nie, het ek gegaan. Verder laat hy nie kopskote, waaraan ek gewoond is, toe nie![]()
Diere baie gewoond aan voertuie maar sodra jy loop weet hulle jy jag.
Mooiloop
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
jaracal wrote: Wed Feb 02, 2022 9:15 am Ons sit weer 'n aantal pakkette uit vir die jaar:
Loop en jag, geen skiet van voertuig en geen kopskote.
4 x Jagters maksimum - R9000-00 (jy mag 2 pakkette koop indien jou groep uit 8 jagters bestaan) (Arriveer Donderdag middag vir inskiet ens, jag Vrydag en Saterdag, ry weer Sondag.
3 x Nagte en 2 x jagdae, ingesluit PH of gids, Voertuig, koelkamer geriewe, skinners en BTW - selfsorg vir kos.
Karkasse word @R30-00 per KG verkoop, vel aan, pote, kop en binnegoed (hartslag ook) uit.
1 x Gemsbok/Waterbok (100kg), 1 x Blou Wildebees(120kg). 1 x Eland (180kg), 1 x Kudu (100kg ) en 4 x springbokke(18kg elk).
Op gemiddelde gewigte werk dit ongeveer R17160-00 vir die karkasse uit.
Min of meer R26160-00 per pakket. Jy kan altyd meer skiet of langer bly @ dieselfde koste.
Koste per jagter per dag is dus R750-00 en karkas gewig is R30/kg indien jy langer wil bly en meer wil skiet.
Nie jagters of "observers" R300-00 per nag extra
R5000-00 deposito vir bespreking:
Datums: 23-27 Maart, 6-10 April, 10-14 May en 1-5 Junie.
WhatsApp my op 0824944060
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
Jy kan mos maar bietjie "reverse" as ons te naby aan die koedoe is!jaracal wrote: Wed Feb 02, 2022 2:58 pmEk moet jou maar laat voorsit Pieter, jy sal tog nie 'n koedoe op 15 tree van die bakkie wil skiet nie.PWV wrote: Wed Feb 02, 2022 12:42 pm Johan, 800 kilometer vir jou Toyota is net om die draai. Laai 'n paar ouens op en deel die brandstof. As Heinrich nou nie so anti-bakkiejag was nie, het ek gegaan. Verder laat hy nie kopskote, waaraan ek gewoond is, toe nie![]()
Diere baie gewoond aan voertuie maar sodra jy loop weet hulle jy jag.
Mooiloop
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
PWV
Dieselstalk/cruiser bekruip backwards. Moontlik het jy nou op 'n ding afgekom wat die bakkie jagters kan help. Reverse na die bokke toe dan dink hulle jy ry weg.

Dieselstalk/cruiser bekruip backwards. Moontlik het jy nou op 'n ding afgekom wat die bakkie jagters kan help. Reverse na die bokke toe dan dink hulle jy ry weg.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
"Jou datums is geboek Diesel Dog"
Dankie.
Hoe kry jy 8 manne om binne tien minute vir n jag trip aan te meld?Noem net toevallig dat daar met die Ranch se toer bus gery word.

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag Pakkette vir 2022 by Big Water Safaris Philippolis
jaracal wrote: Wed Feb 02, 2022 6:06 pm PWV
Dieselstalk/cruiser bekruip backwards. Moontlik het jy nou op 'n ding afgekom wat die bakkie jagters kan help. Reverse na die bokke toe dan dink hulle jy ry weg.![]()
![]()
Mens word nooit te oud om te leer nie!