Hallo
Kobus Visser
Paarl, Western Cape
Nuwe lid / Newby
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2944
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Nuwe lid / Newby
Welkom Kobus.
Neem deel en leer.
Beste.
Neem deel en leer.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid / Newby
Welkom hier vanuit die noorde. Jy het te veel maats daar in die WeePee. Geniet die kuiers en help ons reg as ons afdwaal 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe lid / Newby
Welkom Kobus.
Hier is baie nuttige inligting en die manne deel graag.
Die Jaracal netwerk strek ver en wyd.
Hier is baie nuttige inligting en die manne deel graag.
Die Jaracal netwerk strek ver en wyd.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!