ATN THOR LT 320 5-10X
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
ATN THOR LT 320 5-10X
Wie bemark in RSA die ATN THOR LT 320 5-10X thermal .
Ek kan een oorsee koop maar hou van plaaslik ondersteun en wil nie sukkel met waarborg.
Ek kan een oorsee koop maar hou van plaaslik ondersteun en wil nie sukkel met waarborg.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: ATN THOR LT 320 5-10X
Gesels met Geno
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: ATN THOR LT 320 5-10X
sien hulle is by ATN volgens aanbevole pryse op special.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: ATN THOR LT 320 5-10X
hoe vergelyk die ander thermals op die mark in SA met die ATN -- of dan die ATN met hulle --------------as waarde vir geld. 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: ATN THOR LT 320 5-10X
More Oom. Ons LT reeks het sopas ingekom.projagter wrote: Sat Nov 13, 2021 10:28 pm Wie bemark in RSA die ATN THOR LT 320 5-10X thermal .
Ek kan een oorsee koop maar hou van plaaslik ondersteun en wil nie sukkel met waarborg.
Die 5-10x thermal kos R50,000.00 by my.
Ek het die afgelope paar maande een getoets en is baie tevrede met sy beeld en kwaliteit. Sy funksies is baie eenvoudig en hy werk fantasties. Ek het hom ook vir 'n paar voltydse jakkalsjagters gewys en almal stem saam met my dat sy waarde vir geld baie goed is. Ons het verledeweek 'n jakkalsnes met jonges op 750m kon sien met die 320x240 5-10x model.

Goed, beter, 6millimeter!
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: ATN THOR LT 320 5-10X
Projagter, ek het nog nie deur n ATN thermal gekyk nie, ek kyk maar na videos op youtube. Die Pulsar XM30 kos ook nou R50 000 en is ook 320, 12micron. Die XQ38 en XQ50 is 384 , 17 micron. Ek ken die XQ50 en dit is bietjie duurder maar regte goeie beeld vir sy prys. Dan is daar die Iray rico rl42 wat 384, 12 micron core wat Baie goeie beeld gee en opsie vir n rangefinder vir so rondom R60 000. Kyk gerus na n paar youtube videos.
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 256
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: ATN THOR LT 320 5-10X
Hi GenoGeno wrote: Tue Nov 16, 2021 8:00 amMore Oom. Ons LT reeks het sopas ingekom.projagter wrote: Sat Nov 13, 2021 10:28 pm Wie bemark in RSA die ATN THOR LT 320 5-10X thermal .
Ek kan een oorsee koop maar hou van plaaslik ondersteun en wil nie sukkel met waarborg.
Die 5-10x thermal kos R50,000.00 by my.
Ek het die afgelope paar maande een getoets en is baie tevrede met sy beeld en kwaliteit. Sy funksies is baie eenvoudig en hy werk fantasties. Ek het hom ook vir 'n paar voltydse jakkalsjagters gewys en almal stem saam met my dat sy waarde vir geld baie goed is. Ons het verledeweek 'n jakkalsnes met jonges op 750m kon sien met die 320x240 5-10x model.
![]()
Hijack - what rail do you have mounted to the front of that wooden stock?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: ATN THOR LT 320 5-10X
Dankie Geno
Hoe werk sy battery storie. ? Ek is 2 tot 3 dae weg van 220 krag.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: ATN THOR LT 320 5-10X
Hy laai soos n selfoon Oom.
Myne laai ek in my bakkie of met 'n 20000maH powerbank. En as die nood druk met 'n usb poort in my skietstoel.
Myne laai ek in my bakkie of met 'n 20000maH powerbank. En as die nood druk met 'n usb poort in my skietstoel.
Goed, beter, 6millimeter!
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: ATN THOR LT 320 5-10X
dankie Geno. Verskoon domgeit -- weet nie veel van tegnologie. Asjy sê bakkie laai -- waar? My plaasbakkie aan ourige kant. Probleem is ek huur grond asgevolg van droogte en daar is nie krag, ens. Het jy al die pulsar en die ATn vergelyk -- prysgewys. Sien van die manne beskou pulsar as opgradeer.Wat is die verskil tussen die Thor en Mars ( sien die Thor is nou op special vir $ 1990. ) Laaste vragie: as die battery gees gee kan hy vervang word. Dankie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: ATN THOR LT 320 5-10X
Met laai in voertuig verwys ek na selfoon laaier in die sigaret lighter Oom.
Ander opsie: Powerbank. 30,000mah behoort hom te druk na 'n week of 2 se jag as ek moet raai.
3de opsie: USB poort op die skietstoel gekoppel om hom te laai.
Ek jag al 3 jaar met 'n thermal met ingeboude battery sonder probleme. As daar foute is is daar 'n dienssentrum in Pretoria wat kan herstel.
Oor Pulsar kan ek nie sê nie Oom. Ek ken hul gladnie.
Thor en Mars is identies. Thor is slegs vir Amerikaanse mark en onwetting buite Amerika. Mars is vir die res van die wereld bestem.
Ander opsie: Powerbank. 30,000mah behoort hom te druk na 'n week of 2 se jag as ek moet raai.
3de opsie: USB poort op die skietstoel gekoppel om hom te laai.
Ek jag al 3 jaar met 'n thermal met ingeboude battery sonder probleme. As daar foute is is daar 'n dienssentrum in Pretoria wat kan herstel.
Oor Pulsar kan ek nie sê nie Oom. Ek ken hul gladnie.
Thor en Mars is identies. Thor is slegs vir Amerikaanse mark en onwetting buite Amerika. Mars is vir die res van die wereld bestem.
Goed, beter, 6millimeter!
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: ATN THOR LT 320 5-10X
dankie. Dit sal by my werk daar in die boendoe.
Ek bekyk my finans en kom terug na jou -- moet sê ek effens versigtig vir die nuwe bemarkingsname-- Kontinuiteit en nasorg?
Ek bekyk my finans en kom terug na jou -- moet sê ek effens versigtig vir die nuwe bemarkingsname-- Kontinuiteit en nasorg?