Wie weet waar ek van die 43gr punte in die hande kan kry?
http://www.speer-bullets.com/products/r ... green.aspx
Die 45gr Varmint Soft Point lyk ook nie sleg nie...
http://www.speer-bullets.com/products/r ... point.aspx
Sal graag die wil toets in my Hornet.
Die PMP's raak nou min.
Speer TNT Green punte
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Speer TNT Green punte
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Speer TNT Green punte
GERAD:
Daai tnt skiet vreeslik akkuraat en hy mag maar oopmaak.
Ek het op die 25 n kudu op n redelike ver afstan reg agter die blad gegooi. Toe ons daaiborskas oopmaak was dit net een pap gemors.
N ribbok op 25om reg van voor geskiet , daar was niks oor behalwe een horing en twee ore nie die res was weggeskiet.
Ek wonder waar gaan mens van hulle in die hande kry behalwe invoer.
Hulle skiet ook n vreeslik knap groep op my 25, eerder het geskiet. Kry nie meer in die hande nie.
Groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Speer TNT Green punte
Klink of die 43gr dalk mooi sal werk op die 22K se spoed.
Sal bitter graag wil toets.
Weet nie of mens hulle ingevoer sal kry nie...
Sal bitter graag wil toets.
Weet nie of mens hulle ingevoer sal kry nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Speer TNT Green punte
Gerhard Kyk bietjie by www.huntonline.co.za
Ek het gesien hulle het speer varmint 45gr koeels. Weeti of dit dieselle isi
Groetnis
Ek het gesien hulle het speer varmint 45gr koeels. Weeti of dit dieselle isi
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Speer TNT Green punte
Het hulle gesien Armand.Armand Steenkamp wrote: Gerhard Kyk bietjie by www.huntonline.co.za
Ek het gesien hulle het speer varmint 45gr koeels. Weeti of dit dieselle isi
Groetnis
Die is die 45gr Varmint Soft Points...
Ek soek eintlik daai TNT Green's
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment