Swarovski PV 6-24x50 BR Recticle

Post Reply
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Swarovski PV 6-24x50 BR Recticle

Post by CarelG »

More Kerels,

Ek kan die scope vir n goeie prys optel. Hys nog splinternuut, wat dink julle van die scope? Hoe vergelyk hy met die nuwe Z6? Hou ook in gedagte dat ek hom vir die helfte van di prys van n Z6 kan kry!

Groete
Carel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Swarovski PV 6-24x50 BR Recticle

Post by Geno »

Carel,
PM vir Jacques Botha, hy sal jou dalk kan vertel, ek dink hy het ene.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Swarovski PV 6-24x50 BR Recticle

Post by Koos Barnard »

Carel
Ek is Swarovski se brand manager in SA en kan sonder omhaal van woorde vir jou s? dis 'n uitstekende scope, koop dit gerus - veral as jy dit teen helfte van die Z6 se prys kan kry.
Groetnis
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: Swarovski PV 6-24x50 BR Recticle

Post by CarelG »

Dankie Koos,

Wou maar net myself oortuig dis n goeie koop, daarom vra ek op die forum. Ek het n AV en n Z5 op twee van my roere en is bitter tevrede, glo ook nie mens gaan beter waarde kry vir mens se geld met die kopie nie, al is die PV n ouer model.

Dankie vir die terugvoer

Groete
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Swarovski PV 6-24x50 BR Recticle

Post by Johan JvR »

Carel

Sover my kennis strek is die PV en AV reeks uit dieselfde era, die PV is nie ouer as die AV nie.

Die nuwe Z3 en Z5 teleskope is 'n opgradering vanaf AV modelle en

die Z6 opgradering vanaf PV modelle,

dus dink ek, kan verkeerd wees, dat die PV selfs beter as jou huidige AV teleskoop is. Ek self het 'n PV4-16x50, ook met BR kruishaar en is ongelooflik tevrede.
Het hom by Midway USA gekoop toe hulle op uitverkoping was.

groete
Last edited by Johan JvR on Tue Aug 23, 2011 11:27 am, edited 1 time in total.
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Swarovski PV 6-24x50 BR Recticle

Post by Agentkoos »

Carel
Laat weet bietjie wat jou bevindinge is van die scopie :)
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: Swarovski PV 6-24x50 BR Recticle

Post by CarelG »

Agentkoos,

Ek het die scopie toe gekoop en hom net gister op my 300WM gesit! Ek moet se my g@t brand vreeslik om hom skietbaan toe te vat en te gaan toets! Maar as ek hom net so kyk...... dan weet ek dit was n goeie koop, die scope lyk great op die geweer en n ou kan mos nie eintlik verkeerd gan met n swarovski nie. Sal laat weet as ek op die baan was!

Groete
Post Reply