Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeie naand. Vertrou almal is gesond. Kan iemand my moontlik se wat die is of waarvoor dit gebruik word? Ek het dit as geskenk gekry by vriende van duitsland wat by ons kom jag het. Ek vermoed dit is n mes slyper, maar nie seker nie. Die bit aan die punt kan jy vervang, en sy metaal voel soos n harde koper of nickel of iets, terwyl die handvatsel aluminium is. Mooi loop.