Hallo almal Nuwe Lid
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Hallo almal Nuwe Lid
Naand Manne
Ek is Flip nel, woon in Oshakati, het die forum raakgeloop op die internet toe ek iets gesoek het. lief vir jag en my 9.3x62, met my 300 Win 'n kort koppie behind soos hulle s?
Hou daarvan om met nuwe dinge te speel en te toets, en ja dit het al 'n duur speletjie geword maar bly nogsteeds lekker.

- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Hallo almal Nuwe Lid
Welkom Flip
Theo
Theo
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hallo almal Nuwe Lid
Baie welkom Flip
Jy gaan dit sommer baie geniet.
Groetnis
Douw
Jy gaan dit sommer baie geniet.
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Hallo almal Nuwe Lid
Hello Flip,
Baie welkom.
Jy sal dit hier geniet.
Groete
Frikkie
Baie welkom.
Jy sal dit hier geniet.
Groete
Frikkie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Hallo almal Nuwe Lid
Flip, baie welkom!
Hoop jy geniet dit hier, hier is baie manne wat weet as jy raad met iets soek.
Groete
Hoop jy geniet dit hier, hier is baie manne wat weet as jy raad met iets soek.
Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hallo almal Nuwe Lid
Hi maat lekker om van jou te hoor en baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Hallo almal Nuwe Lid
Baie dankie ek kan al sien hierdie is sommer 'n lekker plek om te gesels en informasie te kry, dankie ouens
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: Hallo almal Nuwe Lid
Hallo Julle,
My naam is Antonie en is van Alberton af. Ek het in 1997 begin jag nadat ek my eerste geweer vir myself gekoop het.
Ek is in die algemeen natuur mal en vir my gaan jag meer as net die dood maak van ?n dier.
My jag wapens is ?n Vektor 223 en ?n CZ 550 30-06 kaliber.
Ek glo ek sal baie hier kan leer en sommer nog baie jagtersvriende maak.
Cheers.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- gunsports
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Jul 19, 2011 4:22 pm
Re: Hallo almal Nuwe Lid
Flip, hoe gaan dit maat? Leef die 9.3 darem nog?
Glen
Glen
"If it ain't a ball, it ain't a bullet"
Glen McGill
Bespoke Gunmaker
Glen McGill
Bespoke Gunmaker
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Hallo almal Nuwe Lid
Baie welkom aan julle albei geniet dit.
Cheers H
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Hallo almal Nuwe Lid
dagse flip
welkom hier jy is nou op n great plek jy sal dit geniet hier
gesels met janjak op die forum hy skiet daai selfde 9.3 as jy en hy ken hom mooi
antonie welkom aan jou ook mater geniet dit hier
welkom hier jy is nou op n great plek jy sal dit geniet hier
gesels met janjak op die forum hy skiet daai selfde 9.3 as jy en hy ken hom mooi
antonie welkom aan jou ook mater geniet dit hier
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: Hallo almal Nuwe Lid
Dankie Manne,
Voel sommer klaar tuis.
Voel sommer klaar tuis.