Droogte en hoë jagdruk. Sien ook meer bere in die nag teenoor sôe as wat mens tipies in die dag sal sien. Maar my ondervinding.wlm wrote:Ek het altyd gedink 'n vlakvark beweeg nie in die nag rond nie, Wat sal van hulle nagdiere maak?
Varkslag opsigself is nie juis my gunsteling werk nie, veel minder nog na middernag!
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk


