Weet iemand of die scopes al beskikbaar is by ons.
Soek n low profile scope met lekker vergtoting vir jag geweer.Bakkie en stap kag veral in die berge
Leupold 6-18x40 freedom
- dooierus
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Sep 15, 2021 10:27 pm
Re: Leupold 6-18x40 freedom
Lyk asof hulle beskikbaar is. Sien hierdie link: https://zimbi.co.za/product/vx-freedom- ... s-tri-moa/
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Leupold 6-18x40 freedom
Watter ander scope sal vergelyk met die leupold
- Rockrabbits
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Jul 21, 2021 6:04 am
Re: Leupold 6-18x40 freedom
Het Burris MSR 4.5-14x42mm op my bakkie roer.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Leupold 6-18x40 freedom
Ek gebruik n Swarovski Z5 3.5-18×44. Die ballistic turret help ook baie.