Mojet aksie en loop kwaliteit?
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Kannie sê nie Joe Rocket, sukkel om hom in hande te kry. Geweer amper jaar terug eerste keer ingegee, nou nog nie reg. 4e keer teruggestuur.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Francois Vogel
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Sjoe dis hartseerFrancoisv wrote: Wed Sep 08, 2021 6:43 pm Kannie sê nie Joe Rocket, sukkel om hom in hande te kry. Geweer amper jaar terug eerste keer ingegee, nou nog nie reg. 4e keer teruggestuur.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Francois, in die afwesigheid van die volle feitlike agtergrond oor al die moontlike waarhede hoekom jy in die situasie is, my ervaring en 2c, veral verwysende na die foto’s.
Ek ken jou nie as ‘n onbeskofte mens nie. Diensverskaffers maak rug styf teen onredelike kliënte, sover en nie verder nie. Net so kan sommige van hulle ordentlike kliënte ignoreer, uitskuif en uitstel.
Hierdie na-verkope diensvlak waarmee jy sukkel is ongelukkig baie keer die simptoom van wankelende bene. Besigheid in die moeilikheid met kontantvloei en nou speel hulle vir tyd, hanteer diegene wat die meeste geraasmaak eerste. Veral teen die agtergrond van Covid, is dit ‘n realiteit, ‘ to juggle your money’.
Ek sou prokureur skrywe rig as ‘n finale aanmaning. Defekte produk. Tyd vir ‘nice’ wees is verby. Begin die amptelike proses hiermee.
Hulle weet reeds wat hier op Jaracal geskryf staan en het bes moontlik nie veel beweegruimte nie.
Beste en sterkte.

Last edited by Lategan1 on Thu Sep 09, 2021 4:55 pm, edited 2 times in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Amper vloek ekke. Liewe black-sam.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Dan moet jy dink hoe ek teen die tyd voel. 

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Francois Vogel
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Dis sleg ek wou op n tyd baie graag n geweer by hom laat bou want hy maak linkerhandse aksies ook. Sal maar verby hou
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Weet van Mojet's wat lekker skiet, maar na ek hier gelees het sal ek beslis bitter ver verby hou. Partykeer is local nie lekkerder nie - wat n jammerte!
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Die ou het my vanoggend gebel. Ek sit met 'n wrang smaak in my mond. Hy het aangebied om my te refund, maar ek het nie meer my ou aksie. So vinger in agterent eintlik. Gaan met chassis, ou loop en 25k sit.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Francois Vogel
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Hy het seker kom lees hier. Almal maak foute en niemand is perfek nie maar dit is hoe jy jou foute reg maak wat saak maak in onse lewe.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Adv. Christo Wiese het hierdie week gesê datFrancoisv wrote: Fri Sep 10, 2021 1:22 pm Die ou het my vanoggend gebel. Ek sit met 'n wrang smaak in my mond. Hy het aangebied om my te refund, maar ek het nie meer my ou aksie. So vinger in agterent eintlik. Gaan met chassis, ou loop en 25k sit.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
‘n skikking laat gewoonlik beide partye effens ongelukkig.
Hy ontvang hopelik rofweg 8 Rmilj van R25 milj Steinhoff eis! Hy noem dit beide partye ongelukkig!
Hoop jy neem die regte besluit.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Ou Francois het my al vroer by n skiet van al die sports ingelig. Ou maat, ek kry jou jammer.
Wat my wel my puzzle is die volgende: dit is n local man wat die toeristing het om vir ons n Barnard clone te maak teen n baie beter prys as wat jy n Barnard voor kan koop.
Hy het ook die toeristing om n cut rifle loop te maak soos Krieger en Bartlein.
As die vakmanskap op hoë standaard was dan het hy oor die laaste paar jaar die invoer van daardie ingevoerde lope en aksies seer gemaak ek kon selfs begin uitvoer ook.
Maar ek is jammer om te sien dat VAN ons local vervaardigers dink ons is onder die klip en gaan nie die issues raak sien nie.
Hoe bly so persoon nog geld maak na jare se slegte produkte vervaardig weet ek ook nie.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
CoisFrancoisv wrote: Fri Sep 10, 2021 1:22 pm Die ou het my vanoggend gebel. Ek sit met 'n wrang smaak in my mond. Hy het aangebied om my te refund, maar ek het nie meer my ou aksie. So vinger in agterent eintlik. Gaan met chassis, ou loop en 25k sit.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
As ek jou goeie raad kan gee dan is dit dat your first lost is always your best.
Groetnis
Wouter
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Goeie raad Wouter, ek gaan die geweer laat terugkom. Hy, wat Mojet is is slimmer as 30 van ons saam. Die loop gaan gelap word, dan is ek klaar met daai manne. Nooit nooit weer.
Met die geweer is ek egter getroud, until death do us part.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Met die geweer is ek egter getroud, until death do us part.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Last edited by Francoisv on Mon Sep 13, 2021 10:14 am, edited 1 time in total.
Francois Vogel
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Cois
Good call.
Good call.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Verkoop hom saam 250 twice fired doppe en se hyt 80 skote deur die loop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Solank elke dop minder as 6 ejector merke het tel hulle nog as once fired.Capt. Oblivious wrote: Mon Sep 13, 2021 4:14 pm Verkoop hom saam 250 twice fired doppe en se hyt 80 skote deur die loop
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Joh!!!
Hierdie is hartseer. Jammer jy moet so sukkel met n roer wat eintlik n plesier moes wees.
Hierdie tipe diens kom gereeld voor. Ek het (amper) n soortgelyke ondervinding gehad met glase...
Met n vleisie...
Hierdie is hartseer. Jammer jy moet so sukkel met n roer wat eintlik n plesier moes wees.
Hierdie tipe diens kom gereeld voor. Ek het (amper) n soortgelyke ondervinding gehad met glase...
Met n vleisie...
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Jis kerels, hier agter die skerms gebeur dinge. Hier is manne op Jaracal wat ysters is.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Francois Vogel
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Ek hou duimvas vir jou. Want sulke diens is onaanvaarbaarFrancoisv wrote: Mon Sep 13, 2021 8:52 pm Jis kerels, hier agter die skerms gebeur dinge. Hier is manne op Jaracal wat ysters is.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Nie lus vir nog ses maande sukkel. Het besluit on die refund te vat,
Francois Vogel
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Ek dink dit is die beste besluit. Dis nie nodig dat jou geweer elke keer wat jy hom optel jou vrede steel nie. Soos een deur toemaak, maak n ander een weer oop.Francoisv wrote:Nie lus vir nog ses maande sukkel. Het besluit on die refund te vat,
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm