Raad en opinies
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Raad en opinies
Dagsê mede lede,
Ek soek bietjie advies. Ek os in die mark vir n budget Tactical scope met locking turrets en as moontlik n Zero stop. Iets onder R15000.00 . Ek soek graag die locking turrets want die scope sal op my seuntjie se geweer gaan en ek wil nie hê iets moet skuif as hy die roer dra nie. Watse voorstelle het julle?
Baie dankie,

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Raad en opinies
As dit vir jag is, moet nie 16X vergroting oorskry nie. Selfs 40mm objektief is goed genoeg vir ligtoestande in Afrika. Dit maak ook dat die teleskoop ligter behoort te wees.
Lynx, Vortex, Vector ens moet jy maar liefs gaan loer op Youtube en by die groter plekke wat teleskope verkoop.
https://www.google.com/url?sa=t&rct=j&q ... YYMfweJha_
Lynx, Vortex, Vector ens moet jy maar liefs gaan loer op Youtube en by die groter plekke wat teleskope verkoop.
https://www.google.com/url?sa=t&rct=j&q ... YYMfweJha_
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Raad en opinies
Ek sou kyk na ‘n tweedehandse Vortex Strike Eagle. Glas is nie iets besonders om oor huis toe te skryf nie, maar sal lekker werk vir gonge en la jag.Lapua wrote: Sun Aug 08, 2021 11:54 am Dagsê mede lede,
Ek soek bietjie advies. Ek os in die mark vir n budget Tactical scope met locking turrets en as moontlik n Zero stop. Iets onder R15000.00 . Ek soek graag die locking turrets want die scope sal op my seuntjie se geweer gaan en ek wil nie hê iets moet skuif as hy die roer dra nie. Watse voorstelle het julle?
Baie dankie,
Lapua
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Raad en opinies
Rudolph opinies? Ek moet vra.
-
JCR
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 02, 2014 10:33 pm
Re: Raad en opinies
Lapua
Ek sou kyk na die Element Optics Helix, lyk na baie goeie waarde vir geld.
Karoo Outdoor het laasweek nog van hulle op `n spesiale prys gehad.
Groete
JC
Ek sou kyk na die Element Optics Helix, lyk na baie goeie waarde vir geld.
Karoo Outdoor het laasweek nog van hulle op `n spesiale prys gehad.
Groete
JC
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Raad en opinies
Leupold Mark 3 HD.
Met `n vleisie...
Met `n vleisie...
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Raad en opinies
Dankie, ek sal na n paat van julle voorstelle gaan loer.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Raad en opinies
Mellies
Jy bedoel seker VX3i HD?
Groetnis
Wouter
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Raad en opinies
More uncle.
Leupold het `n goedkoper tactical reeks, die Mark 3, met dieselfde glas as die nuwe VX-3HD.
https://www.leupold.com/shop/riflescope ... ifle-scope
Prys van die VX3-HD en die Mark 3 HD gaan baie dieselfde wees as ek reg verstaan.
Met `n vleisie...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Raad en opinies
My maggies Mellies, daar gaan staan en leer ek ook nou iets! Dankie vir die lessie!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Raad en opinies
Mellies is n man wat in die groot tydskrifte gepubliseer word.
Die man is op hoogte

Die man is op hoogte
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Raad en opinies
Duidelik!Supacow wrote: Tue Aug 10, 2021 10:36 am Mellies is n man wat in die groot tydskrifte gepubliseer word.
Die man is op hoogte![]()
![]()
![]()
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Raad en opinies
Plesier.Wouter Roets wrote: Tue Aug 10, 2021 10:20 am My maggies Mellies, daar gaan staan en leer ek ook nou iets! Dankie vir die lessie!
Ek leer ook nog daagliks...
Hopelik kan iemand vir ons kom terugvoering gee oor die Mark 3.
Met n vleisie...
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Raad en opinies
Ek het so bietjie gesoek op die internet en dit lyk nie of iemand in SA die Mark3 aanhou nie. Of het ek half gesoek?
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Raad en opinies
Guns en Ammo Delmas het nou die Mark3 HD 8-24x50 op special @ R14500. Ek dink die add is op vleisboek wat ek nie het nie. Net terloops gesien.Lapua wrote: Wed Aug 11, 2021 7:50 am Ek het so bietjie gesoek op die internet en dit lyk nie of iemand in SA die Mark3 aanhou nie. Of het ek half gesoek?
Met `n vleisie...
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Raad en opinies
Dankie. Sal hulle bel.
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Raad en opinies
Dag almal,
Gedink ek gee net bietjie terugvoer. Ek het toe n kans gevat en n Element Helix gekoop en maggies is ek impressed met hoeveel scope ek vir die geld gekry het. Rerig tevrede. Ek sal die scope vir enige iemand voorstel wat in die mark is vir n budget tactical tiepe scope. Clicks is crisp en hards en die scope het mooi getrack.
Dankie vir almal se voorstelle.