Hilux 2.5 vs Amarok
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Hier is n paar fotos van die nuwe Toyotas
[img width=560 height=420]http://i219.photobucket.com/albums/cc31 ... 2-1039.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i219.photobucket.com/albums/cc31 ... 2-1013.jpg[/img]
Nuwe Fortuner
[img width=560 height=420]http://i219.photobucket.com/albums/cc31 ... 2-0813.jpg[/img]
Daar is n nuwe 2.5 Fortuner ook met 107kw en 343nm
Nou moet hulle net daai 2.5 in die Hilux insit dan het ons n lekker bakkie.

-
Biltongjagter
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Jannie, nou kan mens duidelik sien die nuwe Fortuner is eintlik 'n Hilux bakkie met gewysigde bakwerk 
Hoop Toyota het sy pad stabiliteit verbeter in vergelyking met vorige Fortuner modelle wat net spesifieke soorte bande kon gebruik weens die swakheid.
Hoop Toyota het sy pad stabiliteit verbeter in vergelyking met vorige Fortuner modelle wat net spesifieke soorte bande kon gebruik weens die swakheid.
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Oom ja, met die traction control ens is hulle beslis daar. Toyota het daai probleem op die 2008 se opgradering reeds aangespreek.
En hulle lyk mooi.
Hiers n foto van die nuwe FJ Cruiser ook.
Gister een gery en ek was beindruk.
[img width=560 height=420]http://i219.photobucket.com/albums/cc31 ... 2-0816.jpg[/img]
Ek het nog gemengde gevoelens oor sy voorkoms of agterkoms
want sy gatkant is maar vir my onaardig.
En hulle lyk mooi.
Hiers n foto van die nuwe FJ Cruiser ook.
Gister een gery en ek was beindruk.
[img width=560 height=420]http://i219.photobucket.com/albums/cc31 ... 2-0816.jpg[/img]
Ek het nog gemengde gevoelens oor sy voorkoms of agterkoms
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Ek hoop van harte daardie Cruiser is 'n "Killer" van die pad af, want mooi is hy wragtag nie!
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Spiekeries,
+1
300MinMag,
Hoe dan nou? Die Amarok kom uit in 'n Tdi (90kw) en 'n BiTdi (120kw) waarvoor staan daai "Bi" dan as dit nie staan vir 2x Turbo nie?
Ek het die Amarok gaan toetsbestuur, ry heel lekker, maar ek weet nie of dit vir my is nie... Ek dink ek het seker maar meer "bakkie" verwag en minder "kar".
Ek sal maar wag en sien wat kom nog op die mark.

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Penkop,
Stem 100% met jou. Die BI het defnitief 'n twin turbo in hulle (turbos) begin punt wat hulle inskop is net veskillend dws tweede turbo skop eers in op sekere revolusie as ek dit reg het.
GRoete
JP
Stem 100% met jou. Die BI het defnitief 'n twin turbo in hulle (turbos) begin punt wat hulle inskop is net veskillend dws tweede turbo skop eers in op sekere revolusie as ek dit reg het.
GRoete
JP
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Die Amarok het twee turbo s,wonder self ook of hy sal hou
Boeta.
Boeta.
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Hello Manne en dames,
Ek sien Voetspore word deur VW gesponser nie meer Toyota nie.
En hulle het 'n nuwe website http://www.voetspore.co.za/
as julle dalk wil gaan kyk het.
Lekker dag verder
Ek sien Voetspore word deur VW gesponser nie meer Toyota nie.
En hulle het 'n nuwe website http://www.voetspore.co.za/
as julle dalk wil gaan kyk het.
Lekker dag verder
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
300Winmag
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
So dan nou - ek praat van die Tdi = dus een turbo = soos die Tdi wat ek het en die TDi wat jy na verwys het in jou openingsPenkop wrote: Spiekeries,
+1
300MinMag,
Hoe dan nou? Die Amarok kom uit in 'n Tdi (90kw) en 'n BiTdi (120kw) waarvoor staan daai "Bi" dan as dit nie staan vir 2x Turbo nie?
vraag .... Hoe dan nou ?
Last edited by Guest on Sun Aug 21, 2011 4:53 pm, edited 1 time in total.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Regso 300WinMag,
ons is op die selfde stasie.
ons is op die selfde stasie.
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Steiner
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Net ter inligting. Hier in die Kongo, is 80% van bakkies Toyota's, waarvan 40% seker TLC's is(4.2D). Die Hilux'e is hoofsaaklik die 2.5. Die paaie is onbegaanbaar selfs in die dorpe. Mens kry ook Mitsubishi's (uitmekaar na 80 000 km), Isuzu's(Min), Nissan (nog minder). Die ander bakkies soos Fords is so min dit is nie eers noem baar nie.
Enige mens wat iewers in die bos wil gaan ry, koop asb vir jou 'n Toyota. Daar is baie goeie rede hoekom Toyota's hier loop. Hoe meer eenvoudig die enjin is, hoe beter. Niks wen die 4.2D TLC nie.
Die Volkswagen is mooi maar ek kan nie sien hoe daai enjin in die baie moeilike omstandighede sal hou nie. Onthou hier is nie rekenaars om jou bakkie in te plug en te stel nie. Ek ry maar my Hilux (2006) en Cruiser (1988), net nou raak ons land soos die een............
Enige mens wat iewers in die bos wil gaan ry, koop asb vir jou 'n Toyota. Daar is baie goeie rede hoekom Toyota's hier loop. Hoe meer eenvoudig die enjin is, hoe beter. Niks wen die 4.2D TLC nie.
Die Volkswagen is mooi maar ek kan nie sien hoe daai enjin in die baie moeilike omstandighede sal hou nie. Onthou hier is nie rekenaars om jou bakkie in te plug en te stel nie. Ek ry maar my Hilux (2006) en Cruiser (1988), net nou raak ons land soos die een............
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Steiner,
As dit by werk kom stem ek 100% met jou saam... Dis vir my jammer dat Toyota nie meer die 2.4 diesel maak nie. Dit was nou 'n bakgat kombinasie!
As dit by werk kom stem ek 100% met jou saam... Dis vir my jammer dat Toyota nie meer die 2.4 diesel maak nie. Dit was nou 'n bakgat kombinasie!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Spook
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri Sep 27, 2013 3:11 pm
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Die Amarok is vir saf ry, nie vir werk nie!
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
Alles loop reg altyd reg TOYOTA
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hilux 2.5 vs Amarok
http://www.wranglerforum.com/attachment.php?attachmentid=244842&stc=1&d=1367655835
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.