Ek soek base en ringe vir my Lynx scope. Vir standaard BRNO ZZK601. Ek het nou die kolf upgrade maar die ringe was nog van die ou tipe met die los stukkie aan die kant.
Christo
Lynx
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Lynx
Die eenstuk basisse
BA304 1815H Brno 537 CZ550 & ZKK601 S/A .223, .243, .308 1P
BA305 1910H Brno 537 CZ550 & ZKK602 L/A .300wm, .375, 8x64, .458 1P
twee stuk
BA173 1909H Brno 537 CZ550 & ZKK600,601,602 2P
BA174 4058H Brno 537 CZ550 & ZKK600,601,602 2P Ext
Vra by jou naaste winkel

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Lynx
Dankie Beyers en Janjak
Ek het vandag gekry by Quenets in Worcester. Thor base en ringe. Hulle lyk stewig en goed. Tyd sal leer of ek reg gekoop het.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: Lynx
Naand manne help bietjie.
Wat is die groot verskil tussen P4.5-14x50 en die LX2 3.5-10x50?Behalwe vir die vergrotings?Ek gebruik nou al lank die P en wou vir my soortgelyk een koop vir 308.Het op baie sites gaan rondsoek vir vergelykings maar nie een praat van al 2 op dieselfde site nie.Is die LX2 n verbetering of nie?Ek kan nie regtig n groot verskil agterkom tussen die 2 nie?
Sal waardeer as iemand my kan se sodat ek kan weet watter een van die twee ek op my jak geweer(6mm) kan sit.
Wat is die groot verskil tussen P4.5-14x50 en die LX2 3.5-10x50?Behalwe vir die vergrotings?Ek gebruik nou al lank die P en wou vir my soortgelyk een koop vir 308.Het op baie sites gaan rondsoek vir vergelykings maar nie een praat van al 2 op dieselfde site nie.Is die LX2 n verbetering of nie?Ek kan nie regtig n groot verskil agterkom tussen die 2 nie?
Sal waardeer as iemand my kan se sodat ek kan weet watter een van die twee ek op my jak geweer(6mm) kan sit.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Lynx
Hulle kan gerus ook hulle voorraad lyste opdateer. Ek het gister verneem vir Scope mounts vir die Mini 14 wat hulle wel adverteer op die webwerf se lys net om later 'n e-pos te kry dat dit gediscont. is. Vreeslik frustrerend om die minste daarvan te s?.
Anders as dit is die glase die moeite werd.
Anders as dit is die glase die moeite werd.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Lynx
Ek het vir 'nn tyd 'n Lynx 4-16x42 proffessional op my 7mm Rem Mag gehad, met die fyn kruisdraadjie. Het sy zero mooi gehou.
Al fout(?) was dat indien jy 4 dium (32 clicks - 1/8" verstelling) opstel het die kruisdraad 6 duim opgestel en sommer so 'n bietjie regs ook. So ek kon nie staat maak op sy verstellings in die veld nie, iets wat ek graag wou doen.