Ja Cappie dit is so waar, en die high jack is darem weer iets om oor te gesels...
Die pap is ook maar lekker dik, veral met die nuwe VSA president lyk dit my, as ek tussen die lyne lees, en die skeiding tussen die 2 partye lyk woes erg ...dit will lyk dat die een groep erg liberale morele waardes na streef en die ander helfte brobeer vasklou aan Cristelike waardes. Die klink ook of die jonger generasie geen morele kompas meer het nie en 'anything goes' ....so hoeveel van dit is dan net om aandag af te lei van wat regtig aan die gang is.
Ek's nie nTrump fan nie omdat hy lekker snert kan kwyt raak, maar hy't minstens aan die regte kant van die lyn (probeer) staan.
Ek glo China het SA lankal in hulle sak ....en noem maar n land waar hulle mensie nie besig is om te "vervuil" nie.
Daar is sowat 30% van een ingeneurs firma (waarmee ek op n kol gewerk het) wat New Zealand toe is om te help boi aan behuising en infrastuktuur vir buitelanders waarvan die meeste blykbaar Chinese is.
Daar is ook geen groot oorloë waar China hulle wapens kan verkoop nie....
Dit lyk hier gan dalk n ding kom waarop niemand voorbereid is nie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Covid-19 medikasie
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Covid-19 medikasie
My covid 'journey'
Ten tyde van die posetiewe toets wat 6 dae na die eerste simptome was was ek reeds op antibiotika en kortizoon vir 'n ander probleem. Saving grace.
Ek het dit aangevul met gereelde groot dosise Vit A, D en Zink.
Hope Acc 200 gedrink om te dreineer en sinusse te dreineer.
5 tot 6 glase rehidrate per dag gedrink.
1.5ml Ivermax paar dae in 'n ry gevat. Bietjie OD.
Ge-nebulize elke aand en oggend.
Blaas in bottel met water en pyp om longe te versterk. Moeilik as jy reeds kort-asem is maar dit het gehelp.
Baie gerus.
Vermy verkoue, 'n trek oor jou, of enige iets wat jou siek kan maak.
As jy nie slaap, pille drink of rus, bid. Met hulp ban Bo is ek deur hom.
Don't be a cowboy.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

Francois Vogel
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Covid-19 medikasie
Bly vir jou Francois. Hoop ander wat raad benodig lees hier. Jy is een van die gelukkiges.
Moenie probeer ‘n cowboy wees nie, stem saam. Kom by jou dr.
uit.
Beste.
Moenie probeer ‘n cowboy wees nie, stem saam. Kom by jou dr.
uit.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Francois, ek's baie bly jy't hom gewen (so ver). Die slim dokters sê n ou is nog eintlik in die gevaar zone vir 6 maande na jy die fase oorkom het, oor baie mense nog bloed klonte ontwikkel......dalk is iets soos disprin om bloed din te hou n goeie ding, mits jy dit kan neem.
(Ns. .....help Whisky dan nie ok om n ou se bloed bietjie din te hou nie ?
)
Om bietjie in die son en vars lug te sit vir so uur n dag, help ook.....veral toe ek beie kort van asem was.
Ongelukkig het jy hom gekry nou toe dit so bitter koud was.
As jy kan, vat dit maar nog lekker rustig vir n paar weke.....n ou se gestel het eintlik n groot knou weg en dit vat n rukkie om te herstel.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
(Ns. .....help Whisky dan nie ok om n ou se bloed bietjie din te hou nie ?
)Om bietjie in die son en vars lug te sit vir so uur n dag, help ook.....veral toe ek beie kort van asem was.
Ongelukkig het jy hom gekry nou toe dit so bitter koud was.
As jy kan, vat dit maar nog lekker rustig vir n paar weke.....n ou se gestel het eintlik n groot knou weg en dit vat n rukkie om te herstel.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Covid-19 medikasie
Ek glo ook jy moet so kalm as moondlik wees. Baie mense begin so stres as hulle positief bevind is dat hulle glo die einde is op hulle.
Groete KH
Groete KH