Dagse,
Ek het n nikon 4-12x50 fieldmaster op my 7x64 classic mauser (K98) gemonteer. Wil net weet of n spasie van ,2mm (.008") tussen scope en loop genoeg is. Die mate waar dit die kleinste is , is gemeet 75mm vanwaar die loop in die aksie inskroef. Het medium scope base op en as ek na large toe gaan, gaan dit te hoog wees. WONDER MAAR NET??
GROETNIS
GERT
Spasie tussen scope en loop.
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Spasie tussen scope en loop.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Spasie tussen scope en loop.
Hi Gert
Dit is heeltemaal meer as genoeg.Op watse geweer en kaliber het jy hom gesit.
Dit is heeltemaal meer as genoeg.Op watse geweer en kaliber het jy hom gesit.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo

