Hallo manne,
Ek wil begin laai vir my 9mm. Het n stel RCBS matryse gekoop.
Ek moet nou besluit tussen koper mantel punte of “powder coated” punte.
Ek sien op die Lee matryse moet n mens ‘n powder through matrys koop om die doppe te expand. Is dit nodig met die RCBS matryse ook of sal hulle expander matrys die doppe genoeg uit rek vir die powder coated punte?
Groete
Thysie
Sent from my iPhone using Tapatalk
9mm herlaai vraag
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 9mm herlaai vraag
Met koperkoeëls is dit nie nodig om die doppe uit te klok nie.
Met sagter materiaal soos die PC- en gewone loodkoeëls is dit nodig.
Jou RCBS-matryse behoort die werk te doen. Watter RCBS-stel het jy?
Met sagter materiaal soos die PC- en gewone loodkoeëls is dit nodig.
Jou RCBS-matryse behoort die werk te doen. Watter RCBS-stel het jy?
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: 9mm herlaai vraag
Dis die 3 die taper crimp set
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 9mm herlaai vraag
Ek gebruik so een vir 38/357 vir 30 jaar. Hulle werk goed. My 9mm stel is Lee. Die twee stelle werk nie dieselfde nie.
Sommige skuts verkies n rolkrimp vir 9mm, dan kan jy n ekstra matrys daarvoor bykoop. Tot nou toe is ek baie gelukkig met my stelle. My enigste foute was die aap agter die masjien
Die RCBS stel gebruik een matrys om te "resize", die volgende een om die slagdop uit te pers die bek oop te druk, en die laaste een om die koeël te set en te krimp.
As jy koperkoeëls wil gebruik en nie wil "flare" nie sal jy die tweede matrys net fyn moet opstel.
Sommige skuts verkies n rolkrimp vir 9mm, dan kan jy n ekstra matrys daarvoor bykoop. Tot nou toe is ek baie gelukkig met my stelle. My enigste foute was die aap agter die masjien
Die RCBS stel gebruik een matrys om te "resize", die volgende een om die slagdop uit te pers die bek oop te druk, en die laaste een om die koeël te set en te krimp.
As jy koperkoeëls wil gebruik en nie wil "flare" nie sal jy die tweede matrys net fyn moet opstel.
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: 9mm herlaai vraag
Baie dankie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hout
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Oct 19, 2020 2:34 pm
Re: 9mm herlaai vraag
As die "sizing die" nie "carbide" is nie sal jy die doppies moet "lube" voor jy hulle "size".
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 9mm herlaai vraag
Lube maak altyd die werk makliker, en verhoed dat jou doppe krap.Hout wrote: Wed Aug 04, 2021 9:34 am As die "sizing die" nie "carbide" is nie sal jy die doppies moet "lube" voor jy hulle "size".
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9mm herlaai vraag
Kalem DS J, hier is kinders wat ook hier lees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: 9mm herlaai vraag
Lekker lag ek nou…
Dankie manne, waardeer die advies
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie manne, waardeer die advies
Sent from my iPhone using Tapatalk