Dagsê almal,
Dankie vir ń puik platvorm waaruit ons almal kan leer! Ja, soos als in die lewe is daar meer as een manier om iets te doen en te laat werk.
Na so jaar van nou en dan lees op die forum, soos ek tyd kry, wil ek darm myself voorstel en ook ń eerste post maak.
Ek woon so 7 maande hier in Grootbrakrivier area in die Tuinroete en werk vir die res as PH in Limpopo.
Groete
Fanie
Nuwe lid
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Nuwe lid
Welkom Fanie
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Baie welkom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Fanie. Gooi gerus 'n houtjie op ons kampvuur.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Nuwe lid
Baie welkom
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Faanman
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Dec 11, 2020 10:42 am
Re: Nuwe lid
Dankie julle!
22LR Winchester Model 320
243 Win Santa Barbara Model 1000
270 Win BRNO ZKK 600
416 Rigby CZ 550 Safari Magnum
9mm Tanfoglio
243 Win Santa Barbara Model 1000
270 Win BRNO ZKK 600
416 Rigby CZ 550 Safari Magnum
9mm Tanfoglio
-
Darryl6.5
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Sun Jul 11, 2021 12:09 pm
Re: Nuwe lid
WELKOM FAAN VAN GROOTBRAK ALMAL GAWE MAANE HIER