Stilbaai
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Stilbaai
Ek en my vriend ry die 2de September die Hessequa/Overberg Cruise met ons fietse. Dit is so 9 dae trip........
. Ek wil graag weet of daar iemand op Stilbaai is waar ek my voertuig kan los vir die tydperk. Dit is nie nodig vir 'n garage of afdak nie maar sal tog lekker wees om die bakkie nie in die wind en weer te laat staan nie. Byvoorbaat dankie.