Covid-19 medikasie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Covid-19 medikasie
Bly vir jou part Jo! Sal vannaand n Johnny deur die nek ruk op jou. Sterkte ook daar by julle Jacques.
Groetnis
Wout
Groetnis
Wout
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Daa vat jy nou.....cheers WoutWouter Roets wrote:Bly vir jou part Jo! Sal vannaand n Johnny deur die nek ruk op jou. Sterkte ook daar by julle Jacques.
Groetnis
Wout

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
https://m.jpost.com/health-science/more ... -19-630576Jurgen Visser wrote:Dankie vir die deel , ek foto geneem en bere op my foon net vir incase , net vir interresantheid , is jy 'n roker of nie roker ?
Groete
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Covid-19 medikasie
Hierdie is baie interessant JD. Ek hoop die ouens wat die sake (Fita en BAT) teen Dhlamini-Zuma het kry dit in die hande. Dit weerspreek haar motivering vir die rookverbod totaal. Nie omdat ek pro-rook is nie maar net om haar magspel te verbreek.jdpretorius wrote: Sat Jul 11, 2020 2:26 pmhttps://m.jpost.com/health-science/more ... -19-630576Jurgen Visser wrote:Dankie vir die deel , ek foto geneem en bere op my foon net vir incase , net vir interresantheid , is jy 'n roker of nie roker ?
Groete
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Covid-19 medikasie
Ha laat ek n twakkie met pora warnings loop vat saam die lekker rooiwyn
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Cappie, minstens mors jy nie goeie rum met daai pora goete nie....Capt. Oblivious wrote:Ha laat ek n twakkie met pora warnings loop vat saam die lekker rooiwyn

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Daai is net magsvertoonProhunt wrote:Hierdie is baie interessant JD. Ek hoop die ouens wat die sake (Fita en BAT) teen Dhlamini-Zuma het kry dit in die hande. Dit weerspreek haar motivering vir die rookverbod totaal. Nie omdat ek pro-rook is nie maar net om haar magspel te verbreek.jdpretorius wrote: Sat Jul 11, 2020 2:26 pmhttps://m.jpost.com/health-science/more ... -19-630576Jurgen Visser wrote:Dankie vir die deel , ek foto geneem en bere op my foon net vir incase , net vir interresantheid , is jy 'n roker of nie roker ?
Groete
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Covid-19 medikasie
Eks by die oumense die naweek so loop ma rustig, Oupa het nou hier klomp rooiwyn uit gehaal maar hyt nou 5 weke terug die twak gelos so is n storie om buite in die moerse koue te loop sit en rook
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Eina!!!!Capt. Oblivious wrote:Eks by die oumense die naweek so loop ma rustig, Oupa het nou hier klomp rooiwyn uit gehaal maar hyt nou 5 weke terug die twak gelos so is n storie om buite in die moerse koue te loop sit en rook
Sterkte.....ek hou my self maar eerder warm met n swart botteltjie kaptein

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: Covid-19 medikasie
Ek en my vrou het altwee Saterdag getoets en is altwee positief. Sover gaan dit nie sleg met ons nie net n bietjie koors en ek het hierdie veskriklike sinus en hoof pyn geen keelseer nie . Ons weet ook nie waar ons die ding kon opgetel het nie. Julle moet maar dink aan ons. Nou al gatvol vir al die vitamin pille wat ons daagliks drink.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Covid-19 medikasie
Sterkte vir julle Smit. Ek nou op dag 21 en aan’t herstel. My raad.
Hierdie Delta is soos ‘n skim in die nag en verswak mense op verskillende maniere. Sy een wyse is soos met my gebeur het, geleidelik amper onopsigtelik verswak en voor jy jou kry is jy werklik swak. Party mense gryp hy weer hard op dag 2/3. My moeilike tyd was dag 11-15.
Help voorkom dat jy in die hospitaal eindig met O2-vlakke onder 90. My GP werk ook in Medikliniek saam met spesialiste tydens hierdie pandemie. Sy raad was, so gou as moontlik op kortisoon en indien jy bors/bronchitus/lugweginfeksie toon, kry eerste antibiotika. Daarop het ek longinfeksie opgedoen, weer antibiotika. Met beide hierdie behandelings, kon ek nog twee dae vroeër begin het. ns: Long X-strale en bloedtoetse vir werklike tellings was deel van die proses om die korrekte behandeling te help verseker.
My raad is dus, nie hiermee bedoel as ‘n generiese voorskrif en templet nie, want dit manifisteer verskillend, maar die feit dat ons gouer medisyne en tuisbehandeling moet kry. Voorkom sover as moontlik hospitalisering.
Sover is ek een van die gelukkiges, met ‘n geskiedenis van borsprobleme, dalk die lang Covid, kan tot 6 weke neem vir volkome herstel.
Sterkte, druk jou trots in jou gatsak en wees die minste, kry pro-aktief hulp.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Covid-19 medikasie
Ek fight hom ook van Maandag af, op dag 10 nou. Hopelik werk die cocktails, kortizoon, antibiotika en magdom Vitamines. Skoot Ivermax ook so tussenin.
2 daughters. Plenty guns.
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Covid-19 medikasie
Ai sterkte Francois.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Covid-19 medikasie
Dankie Joe, so far so good.joe rocket wrote:Ai sterkte Francois.
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Is die vrou mal of is daar n vuurkie daar waar die rokie uitkom.
.....kyk ek vat al die tipe goed met sewe sakke sout en vra eerste wat hulle daar uit gan/kan "gain"....maar al is net 30% van wat sy sê waar dan staan my hare regop en het weer meer vrae soos waar kom al die verskillende "strains" einlik vandaan
...so vat met n knippie of drie sout en dalk n glas eish
Ek hoop die link werk nog...
https://m.facebook.com/story.php?story_ ... 1585401331
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
.....kyk ek vat al die tipe goed met sewe sakke sout en vra eerste wat hulle daar uit gan/kan "gain"....maar al is net 30% van wat sy sê waar dan staan my hare regop en het weer meer vrae soos waar kom al die verskillende "strains" einlik vandaan
...so vat met n knippie of drie sout en dalk n glas eish
Ek hoop die link werk nog...
https://m.facebook.com/story.php?story_ ... 1585401331
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Covid-19 medikasie
Ek verstaan nie FB nie, som gou daar vir ons op manjdpretorius wrote: Tue Aug 03, 2021 7:48 pm Is die vrou mal of is daar n vuurkie daar waar die rokie uitkom.
.....kyk ek vat al die tipe goed met sewe sakke sout en vra eerste wat hulle daar uit gan/kan "gain"....maar al is net 30% van wat sy sê waar dan staan my hare regop en het weer meer vrae soos waar kom al die verskillende "strains" einlik vandaan
...so vat met n knippie of drie sout en dalk n glas eish
Ek hoop die link werk nog...
https://m.facebook.com/story.php?story_ ... 1585401331
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Covid-19 medikasie
Dis nou al n week nadat ek die J&J voorkomende medikasie gebruik het, geen newe effekte nie. My skouer was al langer seer na trippie skietbaan toe met my 9.3X62. Ek sal dit (die voorkomende medikasie en n 9.3x62) vir almal ten sterkste aanbeveel!
Just what the doctor ordered!
Just what the doctor ordered!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Cappie, die vrou moes blykbaar vlug uit China oor sy die komunistiese werking (ook tov die virus) wou openbaar maak, en het nou skuiling gevind in die VSA. Sy (en dink haar man ook) is blykbaar top wetenskaplikes wat al lank werk op covid.Capt. Oblivious wrote:Ek verstaan nie FB nie, som gou daar vir ons op manjdpretorius wrote: Tue Aug 03, 2021 7:48 pm Is die vrou mal of is daar n vuurkie daar waar die rokie uitkom.
.....kyk ek vat al die tipe goed met sewe sakke sout en vra eerste wat hulle daar uit gan/kan "gain"....maar al is net 30% van wat sy sê waar dan staan my hare regop en het weer meer vrae soos waar kom al die verskillende "strains" einlik vandaan
...so vat met n knippie of drie sout en dalk n glas eish
Ek hoop die link werk nog...
https://m.facebook.com/story.php?story_ ... 1585401331
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sy beweer dat die covid-19 deur die China weermag ontwikkel is, en as ek reg tussen die lyne lees, al in 2017. Die covid-19 virus is ook blykbaar die 'seun' van die oorspronklike virus, na hulle n klomp mods gedoen het. Hulle (die China weermag) het blykbaar ook geryme tyd gesoek vir die regte bestandele om die ding te engineer. Blykbaar is die WHO, Fauci, Phizer en n klomp ander kop in een mus. Die ander ding wat uitspring is dat hydroxychloroquine wel help vir covid, en sy het al dit probeer bekend maak in Jan van 2020 maar die WHO en Fauci het toetse aspris verbrou en haar befindings af gemaak as snert.
As daar nie info gelek het vanuit die Wuhan lab oor die hoogs aansteeklikheid van die virus nie, was dit China se doel on dit net onder die mat te vee as n griep.
Dit klink ook of dit China se plan is om die nuwe wereld orde te wees, saam met hulle koministiese doelstellings.
My kop sê dat daar te veel rokies nou trek en dit was vir my erg vreemd dat ons n nuwe 'strain' vlaag hier gekry het die oomblik toe ons laas jaar ons grense oop gemaak het vir besigheids besoekeds, en dit met al die toetse en kwarentein prosedures.
Wie trek die grootste voordele uit die huidige pandemie ?
Ek't ook n onderhoud met een van ons dokters in die oos kaap gesien....en dit lyk my die slim koppe hier dink daar is n GROOT moontlikheid dat die virus 'vervaardig' is en nie natuurlik kon ontstaan nie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Covid-19 medikasie
jdpretorius wrote: Wed Aug 04, 2021 8:56 amCappie, die vrou moes blykbaar vlug uit China oor sy die komunistiese werking (ook tov die virus) wou openbaar maak, en het nou skuiling gevind in die VSA. Sy (en dink haar man ook) is blykbaar top wetenskaplikes wat al lank werk op covid.Capt. Oblivious wrote:Ek verstaan nie FB nie, som gou daar vir ons op manjdpretorius wrote: Tue Aug 03, 2021 7:48 pm Is die vrou mal of is daar n vuurkie daar waar die rokie uitkom.
.....kyk ek vat al die tipe goed met sewe sakke sout en vra eerste wat hulle daar uit gan/kan "gain"....maar al is net 30% van wat sy sê waar dan staan my hare regop en het weer meer vrae soos waar kom al die verskillende "strains" einlik vandaan
...so vat met n knippie of drie sout en dalk n glas eish
Ek hoop die link werk nog...
https://m.facebook.com/story.php?story_ ... 1585401331
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sy beweer dat die covid-19 deur die China weermag ontwikkel is, en as ek reg tussen die lyne lees, al in 2017. Die covid-19 virus is ook blykbaar die 'seun' van die oorspronklike virus, na hulle n klomp mods gedoen het. Hulle (die China weermag) het blykbaar ook geryme tyd gesoek vir die regte bestandele om die ding te engineer. Blykbaar is die WHO, Fauci, Phizer en n klomp ander kop in een mus. Die ander ding wat uitspring is dat hydroxychloroquine wel help vir covid, en sy het al dit probeer bekend maak in Jan van 2020 maar die WHO en Fauci het toetse aspris verbrou en haar befindings af gemaak as snert.
As daar nie info gelek het vanuit die Wuhan lab oor die hoogs aansteeklikheid van die virus nie, was dit China se doel on dit net onder die mat te vee as n griep.
Dit klink ook of dit China se plan is om die nuwe wereld orde te wees, saam met hulle koministiese doelstellings.
My kop sê dat daar te veel rokies nou trek en dit was vir my erg vreemd dat ons n nuwe 'strain' vlaag hier gekry het die oomblik toe ons laas jaar ons grense oop gemaak het vir besigheids besoekeds, en dit met al die toetse en kwarentein prosedures.
Wie trek die grootste voordele uit die huidige pandemie ?
Ek't ook n onderhoud met een van ons dokters in die oos kaap gesien....en dit lyk my die slim koppe hier dink daar is n GROOT moontlikheid dat die virus 'vervaardig' is en nie natuurlik kon ontstaan nie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Amerika en Fauci het self daai Lab in Wuhan gefinansier om met viruse tussen diere en mens te experiminteur.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Covid-19 medikasie
Dankie Johan, ek ook FB gestremd.
Twee goed vir my. Eerstens weerhou ek my of ek saamstem en alles glo wat sy sê, veral die saamflans van die sogenaamde transaksie. Wat wel feite is, die rokie kom nou al lank aan.
Tweedens, indien alles waar, beteken dit ons moet laat inent!
Ek vind jou spelling baie amusant! Die ene lyk reg “hydroxychloroquine”, maar die ou bekende vyand het jy verbrou, “koministiese” !
Beste.
Twee goed vir my. Eerstens weerhou ek my of ek saamstem en alles glo wat sy sê, veral die saamflans van die sogenaamde transaksie. Wat wel feite is, die rokie kom nou al lank aan.
Tweedens, indien alles waar, beteken dit ons moet laat inent!
Ek vind jou spelling baie amusant! Die ene lyk reg “hydroxychloroquine”, maar die ou bekende vyand het jy verbrou, “koministiese” !
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Ek is geneig om saam jou te stem Cappie
@Lategaan.....nee wat ek't baie worries maar reg spel is nie een van hulle nie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
@Lategaan.....nee wat ek't baie worries maar reg spel is nie een van hulle nie

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Covid-19 medikasie
Jy hoef nie saam te stem nie dit is pubic knowledge, dit staan in dokumente wat vir die publiek geopen is, daar is huidiglik verhore in die US se senaat oor dit en hoekom Fauchi onder oath gejok het oor dit. Kom al van Obummer se tyd af.jdpretorius wrote: Wed Aug 04, 2021 9:39 am Ek is geneig om saam jou te stem Cappie
@Lategaan.....nee wat ek't baie worries maar reg spel is nie een van hulle nie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
WOW, het dit nog nie raak gelees nie cappie.....and so the plot thickens.Capt. Oblivious wrote:Jy hoef nie saam te stem nie dit is pubic knowledge, dit staan in dokumente wat vir die publiek geopen is, daar is huidiglik verhore in die US se senaat oor dit en hoekom Fauchi onder oath gejok het oor dit. Kom al van Obummer se tyd af.jdpretorius wrote: Wed Aug 04, 2021 9:39 am Ek is geneig om saam jou te stem Cappie
@Lategaan.....nee wat ek't baie worries maar reg spel is nie een van hulle nie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
My dom logika sê dat dit baie makliker is om mense te manupileer wanneer hulle verarm en op hul knie is....soos wat die wereld nou beleef, en dan is daar dalk ook minder weerstant
Met al die stories en fake news is dit maar n mynveld, wat hulle natuurlik ook goed pas.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Covid-19 medikasie
jdpretorius wrote: Wed Aug 04, 2021 11:09 amWOW, het dit nog nie raak gelees nie cappie.....and so the plot thickens.Capt. Oblivious wrote:Jy hoef nie saam te stem nie dit is pubic knowledge, dit staan in dokumente wat vir die publiek geopen is, daar is huidiglik verhore in die US se senaat oor dit en hoekom Fauchi onder oath gejok het oor dit. Kom al van Obummer se tyd af.jdpretorius wrote: Wed Aug 04, 2021 9:39 am Ek is geneig om saam jou te stem Cappie
@Lategaan.....nee wat ek't baie worries maar reg spel is nie een van hulle nie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
My dom logika sê dat dit baie makliker is om mense te manupileer wanneer hulle verarm en op hul knie is....soos wat die wereld nou beleef, en dan is daar dalk ook minder weerstant
Met al die stories en fake news is dit maar n mynveld, wat hulle natuurlik ook goed pas.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ons gaan nou seker in n ander rigting met die draat so jammer vir die highjacks maar 2 van die basiese beginsels van n communist stelsel is om die skole te verwoes (dit is klaar die geval in die US se publieke sektor en is al vir jare, hou hulle dom dam kan hulle nie vir hul self dink nie) en dan soos jy se hoe meer mense jy op welfare het hoe meer stemme het jy wat jou in mag hou. Die enigste ou wat in hul pad gestaan het was die geel Oom wat die lelike tweets uit gestuur het en hy is ook nou weg. Volgende jaar se midterm stemme in die US sal (ek glo) bepaal in wat se rigting die wereld gaan, die media in Amerika (en natuurlik sosiale media oor die wereld) word almal deur n handjie vol Liberale Biljoeners besit so jy kry net wat hulle dink jy moet/mag sien.
Die is nou seker erg conspiracy voeliehoed op die kop dink maar let bq op hoe mans die laaste tyd oor die wereld "gesien" word of uit gebeeld word. Macho manne met baarde en spiere is so 1999, dit word nou eder uit gebeeld dat jy as man meer vroulik moet wees en jy kan self rokke en makeup dra as jy wou, mans wat n paar boobs laat in plant en lang hare groei wen dan tot al beauty pageants teen vrouens. Hoekom dink jy sou dit wees?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Covid-19 medikasie
Nee kyk Oblivious, nou laat waai jy
Nietemin lees dit lekker.
Beste.
Nietemin lees dit lekker.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 