Hulp met 'n nuwe speelding (7mm-08)

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Hulp met 'n nuwe speelding (7mm-08)

Post by HeinSavage »

Goeie more,

My 7mm-08 het gister geland van Trueworx af. Kan ek 'n bietjie hulp kry om die skaars komponente te spaar asb?

Kal: 7mm-08 Rem (.284)
Loop lengte: 565 mm (1:8)
Dop: Lapua
Dop water vol: 55.5 gr
Slagdop: CCI200
Punt: Hndy 162 gr ELDX
Dryfmiddel: Staball 6.5
Lading: 46.8 gr
Spoed (5m weg): 2706 fps
OAL: 72.2mm

Wardeer,
Hein
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hulp met 'n nuwe speelding (7mm-08)

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê Hein.
Ek het jou 'n PM gestuur.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hulp met 'n nuwe speelding (7mm-08)

Post by PWV »

'n Ekspert op hierdie kaliber, is ThomastT hier op Jaracal. Hy ken daardie geweer van binne en buite!!!
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Re: Hulp met 'n nuwe speelding (7mm-08)

Post by HeinSavage »

Dankie Gawie! Met die man se hulp en tyd loop hy nou mooi veilig en skiet raak met die 162 greiners. Sal nou die 139's aanvat.
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hulp met 'n nuwe speelding (7mm-08)

Post by Gawie(13mm) »

Plesier!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply